La Granja
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Granja is op 'n wildplaas van 300 hektaar-avokado- en makadamianeutplaas in die pragtige Laeveld, net buite Witrivier geleë. Die ligging is ideaal, 20 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe en 45 km van die Numbi-hek van die Krugerwildtuin af.
Verblyf word gebied in pragtige selfsorgeenhede waar gaste kan ontspan en privaatheid geniet. Die luukse kamers het Jacuzzi's en 'n buitestort. Elke eenheid het 'n privaat braai-area.
Die ruim, gerieflike selfsorgeenhede het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers. Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien. Daar is oook 'n stoof, yskas, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, verhitte handdoekrelings, lugversorging, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gehaltetoiletware is ook beskikbaar.
Daar is ook 'n Lapa en 'n wynkelder wat gaste vooruit kan bespreek. Voetslaan en bergfietse word ook op die wildsplaas toegelaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anna Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 137
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink La Granja het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 49, Heidelbergplaas, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang