Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grâce

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir La Grâce
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynn J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn J

Quiet, cozy and comfortable.

Everything we needed; La Grâce is beautiful, peaceful, spotlessly clean and safe, a perfectly comfortable stay!

Fiena Gersbach G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena Gersbach G

Veilig, skoon en rustige omgewing.

Dit is regtig baie veilig, veral ook vir reisende dames van die Platteland. Baie skoon en netjies. Vriendelike gasheer. Baie dankie, Jaco.

Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Skoonste blyplek waar ons nog gebly het. Die plekkie het alles wat jy nodig het.

Waarde vir jou geld! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel. Sal elke keer hier bly as ons in die Kaap moet wees.

Marlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Perfeksie.

Dit is die 2de keer dat ek by Jaco hulle gebly het, en hierdie keer het ek vergeet om hulle te laat weet dat ek met 'n vroeë vlug kom. Dit was nie 'n probleem vir hulle nie. Ek is nog steeds met soveel gasvryheid en liefde ontvang. Dit sal altyd my eerste keuse bly as ek Bellville toe gaan.

Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain H

Rustig en ontspannende atmosfeer.

Rustige, stil en veilige area. Kamer is toegerus met alle noodsaaklikhede en gehalte linne en handdoeke.

Lucille K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille K

Dit was beslis awesome.

Ek en my man het dit baie geniet. Ek sal enige een aanbeveel om daar te kuier. Dit was awesome, baie netjies ook en waarde vir my geld. Baie baie dankie.

Zoe-joy S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe-joy S

Relaxing and quiet.

Nice, cozy, the hosts were very friendly.

Wilma V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Netjies, gerieflik en veilig.

Heerlike skoon, veilige blyplek. Oulike ontspanningsarea waar ons heerlik kon sit en eet en kuier.

Gina B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina B

Perfekte plek om te bly as jy by Cape Gate Mediclinic Durbanville moet wees.

Baie vriendelik ontvang. Aangename en omgee mense. Alles is pragtig, netjies en skoon. Sal hulle beslis aanbeveel en ook weer van hulle gebruik maak.

Alexander D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander D

Happy.

Very convenient, approachable people, and always ready to help you enjoy the stay. Room in very good condition.

Sunette F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette F

Hoogs aanbeveel, veilig en waarde vir jou geld.

Baie dankie vir die vriendelike diens. Die eenheid was super netjies en goed toegerus. Die ligging is sentraal en ons kon met gemak ons verskillende roetes doen en na 'n veilige, rustige plekkie terugkeer. Ons sal definitief weer daar oorbly as ons in die area is.

Charmbré K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmbré K

Ons is goed ontvang, kamer is baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Dit is ook 'n veilige area. Die kamer was baie skoon en netjies. Ons het lekker gekuier. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Deidre P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre P

Exquisite!

Probably the loveliest guesthouse 'stay' I've had. Exceptionally clean and stylishly furnished. I would definitely recommend. Thank you, Annemarie & Jaco. I felt right at home.

Lusanda N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda N

Our stay was lovely. The host was very friendly, and the place was well-organized and clean.

The accommodation is at a location which is safe. Hospitality was on point. The accommodation was clean and tidy.

Jacques H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques H

Baie vriendelike mense.

Ons is goed ontvang en die kamer en geriewe was uitstekend.

Adele S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Beslis die moeite werd!

Plek is baie skoon, netjies, veilige omgewing, beurtkragvriendelik, en heerlik vir skoene uitskop en ontspan. Vriendelike ontvangs en diens gekry!

Mari-etta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-etta V

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Ek het my verblyf geniet.

Bronwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn D

Ek beveel La Grâce aan.

Baie netjies en skoon.

Amy F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy F

Lovely room with everything needed for a comfortable place to sleep.

Neat and clean with a quiet and safe atmosphere.

Beulah B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Peacefully.

We had a peaceful weekend at La Grace the unit it's very cosy I loved everything about it. The small details. the set up of the room. The friendly owner took his time to show us how everything works even though we checked in an hour late he was so welcoming. We really appreciate it.

Willem G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G

Pleasant.

Overall, I had a great experience at La Grâce, the host was incredibly helpful, and the amenities were great. The room was wonderful, clean, and perfect.

Tatiana M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tatiana M

Die moeite werd om te gaan.

Ons het ons baie geniet. Dit was tops.

Esau R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esau R

Very comfortable. Appreciated the small touches like several solar-powered lights for load shedding.

Appreciated the small touches like several solar-powered lights for load shedding. The coffee plungers and coffee granules were well appreciated. Thumbs up for the covered shade net parking.

Marina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Pragtige en gerieflike kamer.

My verblyf was uitstekend! Die eienaars het my onmiddelik tuis laat voel en sal nooit weer op 'n ander plek wil bly nie!

Natasha M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Baie aangenaam.

Vriendelik en gasvry.

Pamela S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S

I had a very peaceful stay.

The owners were very kind and generous. I enjoyed every peaceful moment and would go there again.

J R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
J R

Die oornag plek was ideaal vir wat ons benodig het.

Ons was baie vriendelik ontvang. Dit was goed geleë vir ons behoefte, netjies en skoon, goeie waarde vir geld. Dit was 'n rustige en stil omgewing.

Mariza V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza V

Uitstekende verblyf!

Die gasvryste mense. Heerlik stil. Alles baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly. Net langer. Dankie Jaco en Annemari.

Michelle G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

La Grâce is 'n baie gerieflike ou plekkie.

La Grâce is geleë in 'n baie rustige omgewing. Uitstekende diens, baie netjies en skoon, alles wat mens nodig het is daar. Sal dit enige tyd weer wil bespreek. Baie dankie Jaco en Annamarie vir jul gasvryheid en vriendelikheid, 'n mens voel sommer tuis.

Debbie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Very neat & clean accommodation with a personal touch. Highly recommended. Thanks for a great stay.

Very neat & clean accommodation with a personal touch, parking is available as well as wifi which was very useful for work purposes. The room is beautiful & you have access to Netflix, Youtube as well as Open view, so you can relax with some entertainment. Our hosts were very friendly & helpful. Thanks for a lovely stay, see you again soon.

Fiena Gersbach G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiena Gersbach G

Baie lekker gebly. Baie veilig.

Jaco en Annamarie was baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan oorbly in die toekoms.

Luke J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke J

Fantastic.

A nice friendly and calming atmosphere.

Wendy V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

Suited our requirements.

Perfect location and comfortably appointed. Hosts were very friendly and welcoming. Lovely little outdoor area.

Werner V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Weg van die stad se geraas tog naby aan alles.

La Grâce was vir ons 'n pragtige plekkie. Ons het 4 aande daar spandeer en dit was so rustig en netjies. Lieflike veilige woonbuurt en baie naby aan verskeie attraksies. Die eienaars is vriendelike mense wat jou dadelik laat tuis voel. Ek beveel La Grâce aan vir enige iemand, beslis goeie waarde vir geld.

Glynnis W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis W

Very nice and quite.

We had a wonderful and lovely stay.

Charissa P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa P

Baie netjes en waarde vir geld.

Eienaars is baie vriendelik. Baie netjiese plek. Linne vars en skoon.

Wentzel P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wentzel P

Vriendelik en aangenaam.

Alles wat ons nodig gehad het vir ons vakansie in die Kaap. Slaapplek en lekker naby aan alles. Sal weer gaan.

Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie baie lekker gekuier.

Eienaar baie behulpsaam, gasvry en vriendelik. Plek is definitief waarde vir geld en baie gerieflik, netjies, veilig en skoon. Sal dit aanbeveel en as ons weer kan gaan sal ons vir seker weer daar gaan bly. Baie dankie vir als!

Luther L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luther L

Baie goeie waarde vir geld.

Sal definitief weer daar oornag was vriendelik ontvang.

Celestine J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celestine J

A long deserved break.

On arrive the owner was very helpful. A quiet restful place away from the busy city. Attention to detail was give with a special touch welcoming me by name on the chalkboard. It felt like a home away from home.

Conrad S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S

Baie aangenaam.

Die plekkie was rerig goed ingerig, oordentlike koffie maak 'n groot verskil. Die omgewing was oor die algemeen stil en rustig. Dit was bitter goed om 'n Bybel in die laai te sien, dit spreek boekdele van die gashere. Ek het 'n aangename ervaring beleef, baie dankie. Ek moet erken, die parkeerplek is bietjie knap.

Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Rustig, net te kort.

Pragtige omgewing, kan maklike en vinnig rondom Kaapstad uitkom, kamer kort net aircon asb.

Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris S

Hierdie blyplek is goeie waarde vir geld.

Alles is skoon en netjies, en die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Fanie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie N

Gasvrye, vriendelike eienaar. Stil en rustige omgewing. Weg van verkeersgeraas.

Selfoonontvangs: bykans geen binne La Grace. WiFi baie onstabiel. Parkering soos aangebied het een helfte van die voertuig deur die loop van die dag aan direkte son blootgestel.

Lindie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V

Jaco was vriendelik en bedagsaam en behulpsaam en ons kuiertjie gerieflik.

Sal dit aanbeveel vir vriende. Die pragtige tuin was baie mooi. Was 5 km van afspraak so baie gerieflik. Ook na by laundry vir ons wasgoed en winkels.

Sophia S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia S

Kuier was OK.

Aanbevelings: 1. Sit elke dag vars handdoeke uit. 2. Maak kamer daagliks skoon. 3. Vul benodighede elke dag aan bv. vars melk, gebottelde water, sit goeie koffie uit. 4. Maak seker daar is toiletpapier, moes self koop. 5. Sit nog 'n stoel neer. Daar net een stoel, ek moes bv. in die bed eet. 6. Jy mag nie in die kamer rook nie, maar die persoon wat by die rookarea rook se rook het gedurig ons kamer gevul, wat veroorsaak het dat ons sleg geslaap het. 7. Stel 2 stelle sleutels beskikbaar.

La Grâce se terugvoer

Ons is regtig jammer dat die verblyf nie aan al u verwagtinge voldoen het nie. Met die aanvang van verblyf nooi ons alle gaste om ons enige tyd te vra as hulle iets nodig het.

Ons plek word aangebied vir hoofsaaklik gerieflike slaapplek, aangesien dit by 'n private woonplek is. Ons doen regtig moeite om dit vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak. Die plekkie is so volledig toegerus soos wat die spasie ons toelaat.

Die meeste van u griewe kon aangespreek geword het as u ons daarvan bewus gemaak het. U verwagtinge was duidelik wat u moontlik, ook nie altyd nie, van baie meer luukse en baie duurder gastehuise kon verwag het.

La Grâce
Christelle R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Veilig en baie aangenaam.

Die eenheid is baie mooi skoon en die eienaar is baie aangenaam en vriendelik. Goeie ligging en die eenheid is in 'n mooi area geleë. Winkels is naby die eenheid. Kan die eenheid aanbeveel.

Nonceba B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonceba B

It was super, the best.

We enjoyed our stay, they treated us well with respect.

Everton V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Everton V

Very nice place to stay.

They are neat. Very welcoming.

Amor D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amor D

Baie netjies en die gasvryheid was uitstekend.

Die verblyf was skoon en baie netjies. Die eenheid het alles wat mens nodig het. Ons het dit vreeslik geniet. Baie dankie.

Eleanore E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleanore E

Dit was ’n fantastiese kuier.

Baie gawe, grasvry mense. Sal dit enige tyd aanbeveel en gaan beslis weer.

Francois S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Fantastiese naweek.

As jy 'n naweek met net rustigheid en stilte soek, is hierdie die plek vir jou waarde vir jou geld. Vriendelikheid van die eienaar laat jou sommer tuis voel.

Jason D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

Best overnight place to stay.

Looking forward to my next sleepover again.

Louise C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Baie lekker dankie.

Sien sterre.

Jesica&dimitri M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesica&dimitri M

I loved it there.

I loved it there. It was the best place we've got so far and we would surely come again.

Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Voortreflik.

Baie netjiese en skoon verblyf in ’n rustige omgewing.

Mark P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Friendly assistance and value for money.

See stars.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Die vriendelikheid van Jaco en sy metgesel en netheid van die kamer is merkwaardig. Ons het van ons daar aangekom het welkom gevoel en is deurentyd baie goed behandel.

La Grâce se terugvoer

Hierdie gaste is baie vriendelike en aangename mense. Die kamer was altyd baie netjies en ook die dag wat hulle vertrek het. Ek beveel hulle graag aan waar hulle ookal mag bespreek.

La Grâce
Fritz O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz O

Fantastiese plek vir twee mense vir oorslaap. Als wat jy nodig het.

Baie vriendelike mense jy voel so tuis jy voel soos familie. WhatsApp-waarskuwing met loadshedding. Sentraal geleë ligging. Waarde vir geld. WiFi en Netflix. Wat meer kan jy vra? Ek sal weer daar bly en hul aanbeveel.

La Grâce se terugvoer

Hierdie gaste is baie vriendelike en aangename mense. Die kamer was altyd baie netjies en ook die dag wat hulle vertrek het. Ek beveel hulle graag aan waar hulle ookal mag bespreek.

La Grâce
Tracy V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V

Quiet, serene, clean and wholesome.

Wonderful hosts with a brilliant setting. Ideal for a weekend getaway where you just want peace and quiet amid rest. Perfect for if you are going around wine farms and venues for a place to lay your head that is pretty and clean.

Rencia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rencia V

Gerieflik.

La Grâce het alles wat 'n mens nodig het as jou plan is om die omliggende omgewing te besoek.

Willie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Kompak en netjies - met alles wat jy nodig het.

Goeie blyplek vir mense wat deur die dag bedrywig is en net rustige oornagverblyf wil hê.

Jason D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Jason D

The best place for a breakaway.

I would definitely book a stay-over again.

Leon H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Baie gerieflik en bekostigbaar.

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n paar dae se oorbly. Rustige tuintjie waar jy kan ontspan. Uiters stil area. Hoog aan te beveel.

La Grâce se terugvoer

Leon Hunter en sy gade is baie vriendelike en bedagsame gaste. Hulle het ons plekkie onberispelik netjies gehou. Dit was 'n absolute plesier om hulle te akkommodeer. Beveel hulle sterk aan vir enige verblyf waarvoor hulle in die toekoms sou aansoek doen!

La Grâce
Jorieta J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorieta J

Perfek.

La Grace is beslis 'n besonderse juweel op enige reisiger se kaart. Die kamer is baie skoon en netjies toegerus met allles wat 'n reisiger benodig en meer. Die ekstras was besonders. Die verwelkomingsbordjie en sjokolade het ons sommer baie welkom en tuis laat voel. Die eienaars was baie vriendelik en verwelkomend. Ons sal La Grace aanbeveel vir enige keurige reisiger. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons die Kaap besoek.

Sonia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Netjies, vriendelike diens, aan absoluut alles gedink wat mens kan benodig.

Lieflike plek, lieflike mense en die sjokolade, melk, beskuit, sjampoe en stortjel 'n luukse bederf!

Lezanne L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne L

Very cosy little place, really nice would definitely recommend this place.

Cozy and warm little apartment. I really liked the theme of the room as well.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie knus plekkie, regtig oulik en sal dit beslis aanbeveel.

Knus en warm woonstelletjie. Ek het van die tema van die kamer ook gehou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Norman C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman C

Stayed there for 3 nights.

The place was as expected. Liked the private, quiet corner behind the unit. Very friendly people. Will definitely consider it for our next visit.

Will P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will P

Baie gawe mense, sal definitief weer gaan, maar die keer langer.

Daar is Netflix!

La Grâce se terugvoer

Julle was puik gaste en het baie mooi na ons plekkie gekyk. Hulle was baie rustig en ons het byna nie van hul teenwoordigheid geweet nie. Baie aangenaam om met Will te kon deel en sal hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

La Grâce
Wilmar V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmar V

Waarde vir geld en vir seker die moeite werd.

Presies soos beskryf en waarde vir geld. Sal vir seker weer gebruik maak van hierdie ligging.

La Grâce se terugvoer

Wilmar se moeder, Helouise, ons gas, is 'n baie vriendelike en aangename persoon. Dit was 'n plesier om haar hier te kon huisves. Beveel haar sterk aan oral waar sy mag gaan.

La Grâce
Zelda F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F

Ons het baie lekker gebly, baie gasvrye mense, veilig en baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly en ook oral aanbeveel.

Baie lekker gebly en baie sentraal.

La Grâce se terugvoer

Dis so aangenaam om sulke pragtige mense soos Ben en Zelda te huisves. Het ons plekkie deurentyd skoon en netjies gehou. Sal hierdie aangename paar met vrymoedigheid aanbeveel.

La Grâce
Nigel P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel P

Dit was baie lekker rustig en 'n veilig woonbuurt.

LA Grâce is 'n lieflik plek. Mooi netjies alles op hulle plek. Die ontvangs was baie goed en lieflik. Sal mense na LA Grâce toe verwys, want dit is 'n rustige en lieflike woonbuurt om jou vakansie deur te bring. Baie dankie aan LA Grâce vir hulle gasvryheid.

La Grâce se terugvoer

Nigel was 'n wonderlike gas. Baie vriendelik en het ons plekkie altyd 'spotless' skoon gehou. Sal hom enige tyd as gas aanbeveel.

La Grâce
Lalla L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lalla L

Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.

Smaakvol en uiters netjiese verblyf. Gasheer en gasvrou is baie bedagsaam en behulpsaam gewees! Baie veilig en sentraal geleë.

La Grâce se terugvoer

Dit is altyd 'n groot plesier om persone soos Lalla en Freek te huisves! Ons plekkie was altyd sprankelend skoon en netjies gelaat en hulle vriendelikheid en bedagsaamheid was altyd sigbaar. Voorwaar 'n voorreg om hulle te kon huisves!

La Grâce
Adri M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri M

Heerlike, veilige, rustige plekkie naby alles.

As jy vir selfsorg soek, waar jy net in die plek kan rondhang, is dit nie regtig vir jou nie. Dit is puik vir oorslaap en dan om rond te kuier of jou besigheidsbesoeke te doen. Pragtige omgewing, rustig, veilig en naby alles.

Meshack M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meshack M

It was very peaceful and nice.

Very clean, beautiful and quiet.

Phumzile M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Phumzile M

The place and the surroundings are fine.

The place is fine, however, they can improve by making sure that their kitchen area for visitors to be able to do some few things for example, include a small sink to be able to rinse dishes, fruit, etc.

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang