La Grâce
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lynn J - Aug 2024
Algehele gradering
Quiet, cozy and comfortable.
Fiena Gersbach G - Aug 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon en rustige omgewing.
Marilize V - Jul 2024
Algehele gradering
Skoonste blyplek waar ons nog gebly het. Die plekkie het alles wat jy nodig het.
Marlene V - Jun 2024
Algehele gradering
Perfeksie.
Charmain H - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannende atmosfeer.
Lucille K - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was beslis awesome.
Zoe-joy S - Feb 2024
Algehele gradering
Relaxing and quiet.
Wilma V - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en veilig.
Gina B - Feb 2024
Algehele gradering
Perfekte plek om te bly as jy by Cape Gate Mediclinic Durbanville moet wees.
Deon S - Sep 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Alexander D - Jan 2024
Algehele gradering
Happy.
Sunette F - Des 2023
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel, veilig en waarde vir jou geld.
Charmbré K - Okt 2023
Algehele gradering
Ons is goed ontvang, kamer is baie skoon en netjies.
Deidre P - Okt 2023
Algehele gradering
Exquisite!
Lusanda N - Okt 2023
Algehele gradering
Our stay was lovely. The host was very friendly, and the place was well-organized and clean.
Jacques H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike mense.
Adele S - Sep 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd!
Mari-etta V - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Bronwyn D - Jul 2023
Algehele gradering
Ek beveel La Grâce aan.
Amy F - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely room with everything needed for a comfortable place to sleep.
Beulah B - Jun 2023
Algehele gradering
Peacefully.
Willem G - Jun 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Tatiana M - Mei 2023
Algehele gradering
Die moeite werd om te gaan.
Esau R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very comfortable. Appreciated the small touches like several solar-powered lights for load shedding.
Marina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike kamer.
Natasha M - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pamela S - Feb 2023
Algehele gradering
I had a very peaceful stay.
J R - Des 2023
Algehele gradering
Die oornag plek was ideaal vir wat ons benodig het.
Mariza V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Michelle G - Des 2022
Algehele gradering
La Grâce is 'n baie gerieflike ou plekkie.
Debbie C - Okt 2022
Algehele gradering
Very neat & clean accommodation with a personal touch. Highly recommended. Thanks for a great stay.
Fiena Gersbach G - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Baie veilig.
Luke J - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Wendy V - Jun 2022
Algehele gradering
Suited our requirements.
Werner V - Jun 2022
Algehele gradering
Weg van die stad se geraas tog naby aan alles.
Glynnis W - Mei 2022
Algehele gradering
Very nice and quite.
Charissa P - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjes en waarde vir geld.
Wentzel P - Feb 2022
Algehele gradering
Vriendelik en aangenaam.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker gekuier.
Luther L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Celestine J - Jan 2022
Algehele gradering
A long deserved break.
Conrad S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, net te kort.
Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Hierdie blyplek is goeie waarde vir geld.
Fanie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvrye, vriendelike eienaar. Stil en rustige omgewing. Weg van verkeersgeraas.
Lindie V - Aug 2022
Algehele gradering
Jaco was vriendelik en bedagsaam en behulpsaam en ons kuiertjie gerieflik.
Sophia S - Jun 2022
Algehele gradering
Kuier was OK.
Lees meerLa Grâce se terugvoer
Ons is regtig jammer dat die verblyf nie aan al u verwagtinge voldoen het nie. Met die aanvang van verblyf nooi ons alle gaste om ons enige tyd te vra as hulle iets nodig het.
Ons plek word aangebied vir hoofsaaklik gerieflike slaapplek, aangesien dit by 'n private woonplek is. Ons doen regtig moeite om dit vir ons gaste so aangenaam moontlik te maak. Die plekkie is so volledig toegerus soos wat die spasie ons toelaat.
Die meeste van u griewe kon aangespreek geword het as u ons daarvan bewus gemaak het. U verwagtinge was duidelik wat u moontlik, ook nie altyd nie, van baie meer luukse en baie duurder gastehuise kon verwag het.
Christelle R - Des 2021
Algehele gradering
Veilig en baie aangenaam.
Nonceba B - Okt 2021
Algehele gradering
It was super, the best.
Everton V - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Amor D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies en die gasvryheid was uitstekend.
Eleanore E - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was ’n fantastiese kuier.
Francois S - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Jason D - Jul 2021
Algehele gradering
Best overnight place to stay.
Louise C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Jesica&dimitri M - Mrt 2021
Algehele gradering
I loved it there.
Hennie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Voortreflik.
Mark P - Feb 2021
Algehele gradering
Friendly assistance and value for money.
Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties.
La Grâce se terugvoer
Hierdie gaste is baie vriendelike en aangename mense. Die kamer was altyd baie netjies en ook die dag wat hulle vertrek het. Ek beveel hulle graag aan waar hulle ookal mag bespreek.
Fritz O - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek vir twee mense vir oorslaap. Als wat jy nodig het.
La Grâce se terugvoer
Hierdie gaste is baie vriendelike en aangename mense. Die kamer was altyd baie netjies en ook die dag wat hulle vertrek het. Ek beveel hulle graag aan waar hulle ookal mag bespreek.
Tracy V - Feb 2021
Algehele gradering
Quiet, serene, clean and wholesome.
Rencia V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Willie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Kompak en netjies - met alles wat jy nodig het.
Jason D - Jun 2021
Algehele gradering
The best place for a breakaway.
Leon H - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik en bekostigbaar.
La Grâce se terugvoer
Leon Hunter en sy gade is baie vriendelike en bedagsame gaste. Hulle het ons plekkie onberispelik netjies gehou. Dit was 'n absolute plesier om hulle te akkommodeer. Beveel hulle sterk aan vir enige verblyf waarvoor hulle in die toekoms sou aansoek doen!
Jorieta J - Sep 2020
Algehele gradering
Perfek.
Lees meerSonia V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens, aan absoluut alles gedink wat mens kan benodig.
Lezanne L - Mrt 2020
Algehele gradering
Very cosy little place, really nice would definitely recommend this place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie knus plekkie, regtig oulik en sal dit beslis aanbeveel.
Knus en warm woonstelletjie. Ek het van die tema van die kamer ook gehou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Norman C - Mrt 2020
Algehele gradering
Stayed there for 3 nights.
Will P - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie gawe mense, sal definitief weer gaan, maar die keer langer.
La Grâce se terugvoer
Julle was puik gaste en het baie mooi na ons plekkie gekyk. Hulle was baie rustig en ons het byna nie van hul teenwoordigheid geweet nie. Baie aangenaam om met Will te kon deel en sal hulle met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!
Wilmar V - Feb 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld en vir seker die moeite werd.
La Grâce se terugvoer
Wilmar se moeder, Helouise, ons gas, is 'n baie vriendelike en aangename persoon. Dit was 'n plesier om haar hier te kon huisves. Beveel haar sterk aan oral waar sy mag gaan.
Zelda F - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, baie gasvrye mense, veilig en baie netjies. Sal enige tyd weer daar bly en ook oral aanbeveel.
La Grâce se terugvoer
Dis so aangenaam om sulke pragtige mense soos Ben en Zelda te huisves. Het ons plekkie deurentyd skoon en netjies gehou. Sal hierdie aangename paar met vrymoedigheid aanbeveel.
Nigel P - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker rustig en 'n veilig woonbuurt.
La Grâce se terugvoer
Nigel was 'n wonderlike gas. Baie vriendelik en het ons plekkie altyd 'spotless' skoon gehou. Sal hom enige tyd as gas aanbeveel.
Lalla L - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjiese verblyf in pragtige omgewing.
La Grâce se terugvoer
Dit is altyd 'n groot plesier om persone soos Lalla en Freek te huisves! Ons plekkie was altyd sprankelend skoon en netjies gelaat en hulle vriendelikheid en bedagsaamheid was altyd sigbaar. Voorwaar 'n voorreg om hulle te kon huisves!
Adri M - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, veilige, rustige plekkie naby alles.
Meshack M - Aug 2020
Algehele gradering
It was very peaceful and nice.
Phumzile M - Jan 2020
Algehele gradering
The place and the surroundings are fine.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang