Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grâce

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Quiet, cozy and comfortable. Everything we needed; La Grâce is beautiful, peaceful, spotlessly clean and safe, a perfectly comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiena Gersbach G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilig, skoon en rustige omgewing. Dit is regtig baie veilig, veral ook vir reisende dames van die Platteland. Baie skoon en netjies. Vriendelike gasheer. Baie dankie, Jaco.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoonste blyplek waar ons nog gebly het. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Waarde vir jou geld! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel. Sal elke keer hier bly as ons in die Kaap moet wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Perfeksie. Dit is die 2de keer dat ek by Jaco hulle gebly het, en hierdie keer het ek vergeet om hulle te laat weet dat ek met 'n vroeë vlug kom. Dit was nie 'n probleem vir hulle nie. Ek is nog steeds met soveel gasvryheid en liefde ontvang. Dit sal altyd my eerste keuse bly as ek Bellville toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Rustig en ontspannende atmosfeer. Rustige, stil en veilige area. Kamer is toegerus met alle noodsaaklikhede en gehalte linne en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Dit was beslis awesome. Ek en my man het dit baie geniet. Ek sal enige een aanbeveel om daar te kuier. Dit was awesome, baie netjies ook en waarde vir my geld. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoe-joy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Relaxing and quiet. Nice, cozy, the hosts were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Netjies, gerieflik en veilig. Heerlike skoon, veilige blyplek. Oulike ontspanningsarea waar ons heerlik kon sit en eet en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte plek om te bly as jy by Cape Gate Mediclinic Durbanville moet wees. Baie vriendelik ontvang. Aangename en omgee mense. Alles is pragtig, netjies en skoon. Sal hulle beslis aanbeveel en ook weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexander D
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Happy. Very convenient, approachable people, and always ready to help you enjoy the stay. Room in very good condition.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang