La Grâce
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Grâce bied oornagverblyf op die eienaars se perseel en is in die rustige, lowerryke woonbuurt Amanda Glen in Durbanville geleë. Hierdie vinnig groeiende area spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, hospitale, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.
Dié oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Dit het 'n dubbelbed in die slaaparea, terwyl die en suite-badkamer 'n stort het. Gaste word ook voorsien van linne, handdoeke en komplimentêre toiletware.
Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en eetgerei asook breekware vir 2 mense. Boonop het die eenheid ook 'n klerekas, strykplank, haardroër, 2 opvoutafels, TV, gratis WiFi en 'n plafonwaaier. Skaduparkeerplek op die perseel word voorsien.
Besoekers aan Kaapstad het baie keuses in terme van doendinge en besienswaardighede, soos om die ikoniese Tafelberg, die langste wynroete te sien, walviskyk, voetslaan, branderplankry en die verskeidenheid kombuise wat aangebied word, te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink La Grâce het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang