Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Grâce

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Grâce bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in die rustige woonbuurt, Amanda Glen, in Durbanville. Dié area raak al hoe meer gewild en spog met winkelsentrums, hospitale, restaurante, kroeë, teaters, en 'n wêreldklas-wynroete.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaaparea en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, en breekware vir 2 toegerus. Die eenheid het ook 'n klerekas, strykplank, haardroër, 2 opvoutafels, plafonwaaier, TV en gratis WiFi . 'n Veilige parkeerplek onder skadunet word op die perseel voorsien.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit Tafelberg, die langste wynroete, walviskyk, voetslaan, branderplankry, en verskillende kosse eet, in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lynn J
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet, cozy and comfortable. Everything we needed; La Grâce is beautiful, peaceful, spotlessly clean and safe, a perfectly comfortable ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Fiena Gersbach G
Saam met vriende
5.0
Veilig, skoon en rustige omgewing. Dit is regtig baie veilig, veral ook vir reisende dames van die Platteland. Baie skoon en netjies. Vriendelike gash...
Sien meer
Aug 2024
Marilize V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoonste blyplek waar ons nog gebly het. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Waarde vir jou geld! Sal dit definitief vir enige persoon aanbeveel. ...
Sien meer
Jul 2024
Marlene V
5.0
Perfeksie. Dit is die 2de keer dat ek by Jaco hulle gebly het, en hierdie keer het ek vergeet om hulle te laat weet dat ek met 'n vroeë vlug kom. Dit ...
Sien meer
Jun 2024
Charmain H
Besigheidsreis
5.0
Rustig en ontspannende atmosfeer. Rustige, stil en veilige area. Kamer is toegerus met alle noodsaaklikhede en gehalte linne en handdoeke.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Grâce het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ameliastraat 5, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cdc2a25c0d5916b9102473b73fb2029117a4d2462b3982bf98f460aceeed2296c93cb3483dae64005d5b83fc4e4bb120a93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 5 Amelia Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.85878 18.66335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang