Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LA Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anri K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik gesellig. Was heerlik, sloom en netjies. Dorp was sonder elektrisiteit, maar huis het solar, so het warm water gehad en kon alles doen wat ons wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Vriendelike dame. Baie skoon en netjies. Alle basiese vereistes is aan voldoen. Ons het laat daar aangekom. Na 8 die aand eers. Die dame het vir ons gewag en ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Vriendelike ontvangs. Plek is vroeg netjies gemaak, en word mooi opgepas. Dit was aangenaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico P
Kort verblyf
4.2
Jul 2023

Diens was puik en kamers skoon en netjies. Sal die gastehuis gerus aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Martie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Skoon, gerieflik en gemaklik. Alles was baie skoon en netjies. Moderne geriewe. Gerieflike beddens en beddegoed. Aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fikile S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2022

Beautiful, peace and quietness. I would definitely recommend it for people who love peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2022

Aangename verblyf en goeie diens. Beperkte bystandkrag en water. Het 17:00 gearriveer en kon eers 19:30 ketel/mikrogolf gebruik en stort. Beperkte bystandkrag en water. Het 17:00 gearriveer en kon eers 19:30 ketel/mikrogolf gebruik en stort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Pragtig! Skoon en vriendelik. Die gastehuis en tuin is baie mooi. Die kamers is skoon, netjies en mooier as die foto's wat ons voor die tyd gesien het. Ons het baie lekker gebly! Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2021

Oorslaap Gemaklik en ruim kamer vir oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
1 nag
2.8
Des 2021

Gerieflik, rustig. Goed geleë, skoon, behulpsaam, vriendelike personeel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMTMwMTQ5LWMxYzktNDg2OS1hM2VlLTFhZDI5NzhhZjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.995207554315 30.797628164291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang