Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LA Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir LA Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anri K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri K

Heerlik gesellig.

Was heerlik, sloom en netjies. Dorp was sonder elektrisiteit, maar huis het solar, so het warm water gehad en kon alles doen wat ons wou.

Flip S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip S

Vriendelike dame. Baie skoon en netjies. Alle basiese vereistes is aan voldoen.

Ons het laat daar aangekom. Na 8 die aand eers. Die dame het vir ons gewag en ons baie vriendelik ontvang.

Charne N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne N

Vriendelike ontvangs. Plek is vroeg netjies gemaak, en word mooi opgepas.

Dit was aangenaam. Dankie.

Nico P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P

Diens was puik en kamers skoon en netjies.

Sal die gastehuis gerus aanbeveel.

Martie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Skoon, gerieflik en gemaklik.

Alles was baie skoon en netjies. Moderne geriewe. Gerieflike beddens en beddegoed. Aangename ervaring.

Fikile S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile S

Beautiful, peace and quietness.

I would definitely recommend it for people who love peace of mind.

Elsje H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje H

Aangename verblyf en goeie diens. Beperkte bystandkrag en water. Het 17:00 gearriveer en kon eers 19:30 ketel/mikrogolf gebruik en stort.

Beperkte bystandkrag en water. Het 17:00 gearriveer en kon eers 19:30 ketel/mikrogolf gebruik en stort.

Debbie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Pragtig! Skoon en vriendelik.

Die gastehuis en tuin is baie mooi. Die kamers is skoon, netjies en mooier as die foto's wat ons voor die tyd gesien het. Ons het baie lekker gebly! Sal beslis aanbeveel.

Frans M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Oorslaap

Gemaklik en ruim kamer vir oorslaap.

Helen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helen M

Gerieflik, rustig.

Goed geleë, skoon, behulpsaam, vriendelike personeel.

Danelia V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danelia V

Comfortable, tidy, spacious.

See stars.

Marlene (it Vision) D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene (it Vision) D

Excellent service received.

Excellent for business travelling!

Michelle S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Netjies, skoon en perfek beprys!

Aangenaam en skoon! Dankie.

Andre G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Baie mooi, skoon en netjies.

Sien sterre.

Hennie N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

'n Keurige en netjiese plek in 'n baie rustige omgewing.

Die kamer is baie netjies, skoon en kunstig ingerig. Die ontbyt het 'n lekker verskeidenheid gehad. 'n Heerlike plek om te ontspan na 'n moeisame reis.

Natasha B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Die woonstel was goed toegerus en netjies.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf. Dankie vir die braaier wat jul voorsien het. Ek beveel LA gastehuis enige tyd vir iemand aan. Die enigste probleem was die parkie waar van die gemeenskapslede partytjie gehou het met harde musiek.

Gina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina D

Pragtige plek en baie gerieflik.

Dit is regtig 'n heerlike gastehuis. Net een klagte. Ek het vooraf gevra oor parkering vir 'n karavaan, en daar was wel parkering, maar om met die karavaan in en uit te kom in die oprit en om te draai na waar die parkering is, was baie nou. As ons 'n groter karavaan gehad het, sou dit 'n probleem gewees het. So ek wil net voorstel dat julle dit vir gaste laat weet wat vra oor karavaan parkering. Verder was als perfek en heerlik.

Ruud P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruud P

Geweldig verblijf.

Zeer mooie locatie. Alle kamers gelegen aan een zeer mooie ruime tuin, waar veel zorg aan besteed is. Zeer vriendelijke gastheer en gastvrouw. Kamers zien er uitstekend uit. Was een zeer aangenaam verblijf. Waar voor je geld!

Anita B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Gasvry, netjies, veilig, pragtige decor en heerlike ontbyt!

Baie dankie vir pragtige, netjiese verblyf. Ek sal dit vir almal aanbeveel.

LA Guest House se terugvoer

Baie dankie Anita vir julle ondersteuning en pragtige terugvoer ons waardeer dit. L A Groete

LA Guest House
Danny M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny M

Perfect accommodation establishment for a family group.

The host, Lynette, was friendly and very accommodating. The on-site braai facility was a cherry on top.

LA Guest House se terugvoer

Thank you Danny.

LA Guest House
Elinza G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elinza G

Netjiese, aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, opgetop met netjiese kamers en tuin.

LA Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te hê.

LA Guest House
Harold W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harold W

Rustig

Mooi tuin. Vriendelike gasvrou.

LA Guest House se terugvoer

Baie Dankie Harold vir julle ondersteuning.

LA Guest House
Coralie M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Coralie M

Aangenaam en silwerskoon.

Baie tevrede gewees, ontbyt was ekstra maar lekker gewees.

LA Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning Coralie.

LA Guest House
Izette E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette E

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie netjies en gasvry. Kos is ook baie lekker.

Baie lekker gebly en gasvry en baie netjies. Kos is ook baie lekker. Ek is baie beïndruk. Ek sal enige tyd weer daar bly.

LA Guest House se terugvoer

Baie Dankie Izette.

LA Guest House
Samkelisiwe N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samkelisiwe N

The place is lovely with a good customer care. Will definetly would book again.

Good customer service. Would book again in that place as they can treat customer with respect.

James & Alta T - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James & Alta T

Very friendly and assisting.

Please make sure that the address is stated Mark Straat and not Market Street.

Cornet K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornet K

Aangenaam.

Verblyf en ontbyt was baie aangenaam. Pragtige tuin!

Annalize N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize N

Este het ons onmiddellik welkom laat voel.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Haar vriendelike en gasvrye ontvangs, maak haar 'n aanwins vir enige besigheid. Sy het 'n passie vir wat sy doen en ons sal vir seker weer terugkeer as ons verblyf daar rond soek. Dankie Este, jy laat ons soos familie voel! Dit gebeur nie meer in vandag se leefwyse waar ons net verby mekaar jaag en nie werklik "connect" met mekaar nie.

Delani H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delani H

Pragtige plek, wens ons kon langer bly om dit te waardeer.

Pragtige kamers met baie karakter! Wonderlike gasvrou. Dit was ons tweede keer hier, sal definitief terug wees.

Peter O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter O

Outstanding!

LA Guest House far exceeded our expectations in every way. An exceptionally attractive Guest Home with most attentive staff and management was more than we had expected after a long drive from Kruger Park. We highly recommend LA Guest House to anyone what wants accommodation in or around Piet Retief.

Alida G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida G

Een nag oorgebly in LA Guest House.

Pragtige kamers en tuin. Ons het die verblyf baie geniet.

Elize A - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize A

Dit was pragtig, skoon en netjies met 'n heerlike ontbyt!

Ons het oorgeslaap op pad terug vanaf Mosambiek en kan LA Guest House met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Petro B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Aangename verrassing.

Ons was ongelukkig net vir een aand by LA Guest House. Dit is 'n gastehuis wat kan meeding met enige groot stad se gastehuise. Al die kamers het elkeen sy eie klein stoepie, plus 2 groter kuierplekkies in die goed versorgde tuin - een met 'n 'honesty bar' en die ander een met 'n knus rusbank en TV waar jy rustig 'n boek kan lê en lees of TV kyk. Albei kamers het 'n braaiplek, met sakke houtskool wat beskikbaar is vir die gaste se gebruik. Die kamers se dekor is gemaklik en smaakvol. Hulle is ook glad nie suinig met die koffie- en teegeriewe wat verskaf word nie. Die ontbyt is ook uitstaande. Ek wens daar was meer sulke gastehuise!

Marj N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marj N

Baie aangenaam!

Ons het dit vreeslik baie geniet daar!

Pieter V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Value for money.

They were very helpful with our flat tyre.

Sandra G - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra G

Skoon en netjiese gastehuis.

Het 'n kamer met 'n koninggrootte-bed en stort bespreek, maar het 'n kamer met 'n bad en dubbelbed gekry. Was bietjie teleurgesteld gewees. Oor die algemeen 'n netjiese gastehuis.

Pierre D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Goed!

Die gastehuis is baie netjies en die kamer baie mooi. Daar het niks geskort nie, die ekstra bederfies baie welkom, die water heerlik warm en die linne heeltemal vars. Ons het ons verblyf baie geniet en die ontbyt die volgende oggend verdien die grootste lof. Dit was heerlik en keurig voorgesit; werklik waarde vir geld. Die personeel was baie vriendelik.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Market Straat, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQwMTMwMTQ5LWMxYzktNDg2OS1hM2VlLTFhZDI5NzhhZjY5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 3 Market Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.995207554315 30.797628164291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang