La Hacienda
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dancing Duel 5, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Hacienda is 'n ruim eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Mooikloofs. Dit is op 'n veilige perdelandgoed met 'n egte plaasgevoel, en is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en daar is ook 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste kan rustig stap na die nabygeleë perdestalle, of 'n kort entjie ry om langs die dam te ontspan, te gaan stap of 'n potjie Padel te speel.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Dancing Duel 5, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink La Hacienda het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dancing Duel 5, Mooikloof, Pretoria, 0081, Gauteng