Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Kruger Lifestyle Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Eljené D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die personeel is baie vriendelik en gasvry. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Goeie ervaring. Netjies, skoon, vriendelike personeel, heerlike ontbyt. Toegangspad ongelukkig baie sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Die aandete was perfek. Heerlike disse perfek voorberei. Personeel baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die kamers is netjies en gerieflik. Met lugreëling kom mens nie die bosveld hitte agter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Sal La Kruger Lifestyle Lodge beslis aanbeveel. Verblyf het aan ons verwagtinge voldoen. Dankie aan ons vriendelike gasvrou en haar span, Ntando en Given. Pluimpie aan die chef vir heerlike etes.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Braam V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

We had a wonderful stay! The service is exceptional and the staff always make you feel welcome. The food is delicious! Excellent location and conveniently close to the Crocodile Bridge Kruger Gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Absolutely wonderful. The service is top notch, so wonderful people and amazing food. The location is outstanding, we experienced unique moments with animals. Unforgettable! We will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Puik! Hulle diens is uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicholas N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2021

They have very good service and the friendliest staff. Cheryl, Stephan and their team welcomed us and made us feel right at home. The lodge is beautiful and the staff caters to your every need. They are very friendly and the food there is great. They genuinely care about their guests and make you feel right at home. I would recommend them to anyone looking for a getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Ongelooflik Ons was net een dag daar, maar wens ons kon langer bly. Ons het die "sunset tour" gedoen en was verras met 'n privaat aandete op ons balkon met ongelooflike diens. Ons was die volgende oggend ook met 'n privaat ontbyt verras, weereens met ongelooflike diens. Die personeel was baie hulpvaardig en ongelooflik vriendelik. Die hele lodge is ongelooflik rustig en perfek vir 'n romantiese wegbreek. Ek sal beslis La Kruger vir julle aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie lekker Vriendelik, gasvry en baie besorgt oor hulle gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R2 190
R 2 190 R 1 862
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 190
R 2 190 R 1 862
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2573, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwYTYyOTExLTkzOGQtNGYxMi1iN2RkLWZlZjA2MjM2OWEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 862 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2573 Hartbees Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.344867900104 31.785750728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang