Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Kruger Lifestyle Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir La Kruger Lifestyle Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Eljené D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljené D

Die personeel is baie vriendelik en gasvry.

Ons het heerlik gebly.

Ria B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria B

Goeie ervaring.

Netjies, skoon, vriendelike personeel, heerlike ontbyt. Toegangspad ongelukkig baie sleg.

Mari M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari M

Die aandete was perfek.

Heerlike disse perfek voorberei. Personeel baie vriendelik, behulpsaam en professioneel. Die kamers is netjies en gerieflik. Met lugreëling kom mens nie die bosveld hitte agter nie.

Marlize W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize W

Sal La Kruger Lifestyle Lodge beslis aanbeveel.

Verblyf het aan ons verwagtinge voldoen. Dankie aan ons vriendelike gasvrou en haar span, Ntando en Given. Pluimpie aan die chef vir heerlike etes.

Braam V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

We had a wonderful stay!

The service is exceptional and the staff always make you feel welcome. The food is delicious! Excellent location and conveniently close to the Crocodile Bridge Kruger Gate.

Esther B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B

Absolutely wonderful.

The service is top notch, so wonderful people and amazing food. The location is outstanding, we experienced unique moments with animals. Unforgettable! We will definitely come back.

Hein J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein J

Puik!

Hulle diens is uit die boonste rakke!

Nicholas N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas N

They have very good service and the friendliest staff.

Cheryl, Stephan and their team welcomed us and made us feel right at home. The lodge is beautiful and the staff caters to your every need. They are very friendly and the food there is great. They genuinely care about their guests and make you feel right at home. I would recommend them to anyone looking for a getaway.

Samantha M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha M

Ongelooflik

Ons was net een dag daar, maar wens ons kon langer bly. Ons het die "sunset tour" gedoen en was verras met 'n privaat aandete op ons balkon met ongelooflike diens. Ons was die volgende oggend ook met 'n privaat ontbyt verras, weereens met ongelooflike diens. Die personeel was baie hulpvaardig en ongelooflik vriendelik. Die hele lodge is ongelooflik rustig en perfek vir 'n romantiese wegbreek. Ek sal beslis La Kruger vir julle aanbeveel!

Nicky V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Baie lekker

Vriendelik, gasvry en baie besorgt oor hulle gaste.

Celeste C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste C

Ongelooflik!

Die Jacques en sy personeel is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf pragtig. Ons was aangenaam verras en sal beslis weer wegbreek na La Kruger Lodge, maar definitief vir langer as 3 dae!

Rassie V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassie V

Regte romantiese uitsetting met die beste uitsig tot bosveld lewe.

Ek en my vrou het 'n ongelooflike lekker tyd gehad en die ervaring bo ons verwagting was bereik. Miskien dalk net voorstel dat die eienaar nie voor gaste ongeskik raak nie. So ook dan my hoogste waardering tot die staff wat ons fantasies behandel het, julle maak elke sent die moeite werd. Kos was uit die hemel uit.

Hantie A - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Baie netjiese gesellige verblyf met puik diens.

Ons het ons naweek baie geniet en die beste diens ontvang. Baie mooi en netjiese plekke en die kos is fantasties. Sal La Kruger beslis aanbeveel en verseker weer besoek.

Manishka M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manishka M

Tranquil and safe.

The management was spectacular, they went above and beyond to make our stay memorable.

Emsie M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M

Lekker atmosfeer.

Die plek het 'n lekker atmosfeer, vriendelike mense, lekker kos en is baie netjies en mooi.

Cara S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Cara S

Duur verblyf vir net 'n bed om in te slaap met 'n aaklige rioolreuk daarby

Die verblyf was duur vir dit wat 'n mens kry: 'n bed om in te slaap en 'n yskoue swembad. Ons het die aakligste rioolreuk by ons kamer gehad wat dit onmoontlik gemaak het om vensters oop te maak of om op die stoep te sit. Selfs nadat ons kamers geskuif het, was die rioolreuk ondraagklik. Ons mag geen eie verversing in ons kamer gehad het nie.

Stefnie L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefnie L

Rustig.

Ons was vir 2 nagte by La Kruger. Ons kamer was mooi netjies en skoon net jammer daar is geen TV nie. Die badkamer is ook vreeslik klein (a.g.v. die groot wasbakkas wat hul ingebou het). Mens moet omtrent verbyskuur om by stort of toilet uit te kom. Die 2 oggende se ontbyt was glad nie reg voorberei soos ons gevra het dit moet wees nie en elke keer yskoud. Die feit dat daar nie 'n keuse van wit- of bruinbrood is nie, net gesondheidsbrood wat gegee word wat kliphard en droog gerooster is. En ook geen cappuccino nie. Ons het gedink die boma sal darem in die aande aangesteek word dat ons daar kan sit en rustig wees na 'n dag se ry in die Kruger, maar nie een aand was dit gedoen nie. Plek is wel pragtig en netjies en word goed onderhou.

Liane W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane W

Pragtige kamer en wonderlike kos.

Pragtige kamer en wonderlike kos. Sal vir seker weer teruggaan. Die mense was ook baie vriendelik.

Isabel H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel H

Dit was 'n onvergeetlike ervaring!

Ons het 'n wonderlike nag hier deurgebring. Vriendelike en behulpsame personeel. Kos was uitstekend. Kamers baie gerieflik en skoon. Sal La Kruger oral aanbeveel. Van die beste verblyf wat ons nog gehad het.

Judy S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy S

Fantasties!

Sien asb. die sterre.

Nadia J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Diens en vriendelikheid van staf is uitstekend!

Het dit baie geniet - ons is hartlik verwelkom en ekstra spesiale aandag is aan ons gegee. Sal binnekort weer daar gaan oornag!

Dirk P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk P

Heerlike oornag voor ingang van Kruger Park.

Pragtige plek. Vriendelike personeel. Alles baie netjies en skoon. Dinge werk. Kos heerlik . Sal weer terugkeer vir 'n langer verblyf.

Jaap V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaap V

Vyfster!

Ons het ons huweliksherdenking gaan vier. Pat en haar personeel het ons baie tuis laat voel en selfs vir 'n verrassing gesorg op ons spesiale dag!

Stefan D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan D

Rustige atmosfeer.

Baie vriendelik en werklik waarde vir geld.

Johan M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Kort, maar gemaklik met vriendelike diens.

Alles perfek en goeie diens. Sal beslis weer kom. Die keer vir vakansie en nie besigheid nie.

Roland T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland T

Enjoyable stay.

We received an immediate warm welcome at La Kruger. Room was clean and comfortable. It is a small, very peaceful and quite lodge so it required a mindset change for us to adapt. We were escaping the mad rush in Johannesburg. The breakfast was fresh and it was prepared well. The dinner is an optional extra. Its a set menu. A starter, main and a dessert. Even though it was selected for us, it was prepared very well in a romantic setting. The service was excellent. The price of the dinner changes, you have to keep asking for information such as pricing and enquiring about facilities. It should be made freely available. We weren't given the option of paying cash after each order, as the fee was automatically added to the room account. We expected a bill and the amount came as surprise on checking out. Being transparent with pricing and hotel rules would make a huge difference. We learnt them along the way. The coffee was freely available but it wasn't great. The cookies were a nice touch but sadly we couldn't eat them, as wheat is not a part of our diet.

Tertia C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Tertia C

Nie die geld werd nie.

Kamers baie klein. Stort het nooit gewerk nie, eers warm dan yskoud. Ons het al ander plekke in Marloth besoek wat regtig baie beter was.

Stephen O - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen O

Excellent accomodation

Excellent accomodation. The rooms are really great and the staff friendliness is amazing.

Ivan P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan P

Dit was soos 'n huis weg van die huis af, gasvry, vriendelik en huislik, dog professioneel en ordentlik. Word baie hoog aanbeveel!

Dit is 'n moet vir elkeen wat bietjie wil wegkom en 'n ruskans wil neem. Weg van alles en tog naby aan alles. Die lodge vou jou toe in gasvryheid. Die professionele personeel doen alles om jou verwagtinge van jou verblyf nie net te bevredig nie, maar om dit te oortref.

Nakita H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nakita H

Short but sweet!

La Kruger was a lovely venue, right in the bush! Felt very comfortable there! The staff went out of their way to attend to us & meet our needs. Food was good. A place I will surely return to.

Jolanda F - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda F

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Schalk V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Excellent service

Stunning place!

Hermien P - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P

Fantastiese ervaring - wens ons kon langer bly!

La Kruger Lifestyle Lodge is 'n pragtige plek! Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Die kos is heerlik. En die omgewing is wonderlik, met diere wat tussen die huise deur loop. En moenie die aktiwiteite wat hulle aanbied misloop nie - veral die olifantsafari is hoogs aan te beveel! As jy wildtuin toe wil gaan vir die dag, is die Malelanehek en Krokodilbrughek beide lekker naby. Wens ons het langer as net 'n naweek gehad om daar te bly!

Andrea L - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea L

Good

Wonderful service.

Stephanus Johannes V - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus Johannes V

Die akkommodasie is uitstekend en die diens nog beter!

Aangesien die Lodge relatief klein is, is die diens baie persoonlik en werklik uitstekend. Die luukse boskamers is regtig baie gerieflik en bied baie goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Joan C - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joan C

Good

Nice location, very clean lodge.

Tobie S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie S

Lekker gerieflik, op die drumpel van twee KNP ingange!

Vriendelik diens, foutlose hantering met die reelings vir besoeke aan die KNP. Netjiese kamers en lekker atmosfeer. As ek 'n ander plek kies in plaas van LA Kruger, sal dit wees om 'n plekkie te he waar ek my eie vleisie kan braai (geen geriewe by LA Kruger vir 'self catering').

Joy M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M

Our La Kruger Safari Lifestyle Experience was great

I had a nice stay with my partner at the lodge, the food was nice and the people were friendly, making you feel very comfortable. It was an ideal place for me and my partner, we needed time off to refresh our minds in the wilderness.

Vanaf R2 190
R2 190 R1 862
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 190
R2 190 R1 862
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartbeesstraat 2573, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwYTYyOTExLTkzOGQtNGYxMi1iN2RkLWZlZjA2MjM2OWEwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 862 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 2573 Hartbees Street Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.344867900104 31.785750728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang