Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Nathi Country Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La La Nathi Country Guest House is lekker sentraal tussen Durban, Johannesburg en Bloemfontein, langs die N3 naby die historiese dorpie Harrismith. Dié gastehuis is ideaal vir gesinne van regoor die land wat by die Vrystaatse Hooglande kom besoek aflê.

Verblyf is beskikbaar in 24 losstaande eenhede. Elke kamer of eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi.

La La Nathi Country Guest House is ook 'n uitstekende venue vir 'n troue. Die gazebo in die tuin of ons pragtige sandsteen-kapel is ideaal vir seremonies en Khumbula Hall het plek vir 200 gaste. Die Pool Room het plek vir 56 gaste. Gaste kan verwelkomingsdrankies geniet by die kroeg langsaan hierdie lokale.

Hierdie grasdakplaashuis is geleë in 'n wonderskone, plattelandse omgewing en bied 'n rustige toevlugsoord vir moeë reisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 347 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Santa A
Saam met lewensmaat
5.0
Soos altyd beveel ons La La Nathi aan. Altyd lekker om daar oor te slaap. Personeel is altyd vriendelik. Die restaurant is 'n wenner. Die tuin is goed...
Sien meer
Feb 2025
Anel P
5.0
Netjies, personeel vriendelik en hulpvaardig, kos uit boonste rakke! Dit was my man wat oorgeslaap het daar. Hy het dit baie geniet.
Feb 2025
Althea C
5.0
Awesome - everything about my stay was awesome! Wonderful stay! Clean room, well appointed, linen in great condition. Food was deliciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Claire P
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient, clean, lovely stopover and excellent supper. We stay at La La Nathi a lot as it's a good halfway stopover for our trip to t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annamarie B
5.0
Super diens. Baie vriendelike mense. Voel baie welkom. Baie lekker enige tyd.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 347

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink La La Nathi Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La La Nathi Country Guest House, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNDE5MTQ2LTMyNjYtNGUwZi05OWQ1LTg0YjA3ZTQ1YmY5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 347 5 1 5 La La Nathi Country Guest House Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.303624 29.147157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang