Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La La Palms

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La La Palms is in die kusdorp Port St. Johns aan die Wildekus. Dit is naby die Umzimbvuvurivier en die rotsagtige First Beach.

Gerieflike verblyf word in 'n dubbelverdieping woonstel met veilige parkeerplek en 'n skoonmaakdiens gebied. Die eenheid het 'n privaat stoep, stort, kombuisie en 'n slaapbank.

Daar is 'n 9 putjie-gholfbaan met 'n klein restaurant op die perseel, net 'n entjie se ry van die eiendom af.

Die ligging bied toegang tot geriewe soos restaurante, banke en 'n supermark. Port St Johns is 95 km vanaf Mthatha en 324 km vanaf Oos-Londen.

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir La La Palms
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink La La Palms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3de819e8bc7cd5fdd328eadd44559699fd3911faa22fcbe08e7a9b57c42f3c33d4bf66cf77d5878a1ea3af9b9e54f999ab84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Berea Road Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.627181986635 29.544472648907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang