La La Palms
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La La Palms is in die kusdorpie Port St Johns aan die Wildekus geleë. Dit is naby die Umzimbvuvu-rivier en die rotsagtige First Beach geleë.
Gerieflike verblyf word aangebied in 'n dubbelverdiepingwoonstel met veilige parkeerplek en skoonmaakdiens beskikbaar. Die kamer het 'n privaat patio, stort, kombuisie en 'n slaapbank.
Daar is 'n 9-putjie-gholfbaan met 'n klein restaurant op die perseel net 'n entjie se ry van die eiendom af.
Die ligging bied toegang tot geriewe soos restaurante, banke en 'n supermark. Port St Johns is 95 km vanaf Mthatha en 324 km vanaf Oos-Londen geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rhona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap
- Gaste dink La La Palms het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bereaweg 3, Port St. Johns, 5120, Oos-Kaap