Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Lavender

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 695 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Lavender is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die grondvloer van die eienaar se eiendom in Country Club, Langebaan geleë is, ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met volledige DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n onderdakdek met sitplek buite, 'n ingeboude braai, 'n swembad en 'n tuin geniet met 'n uitsig oor die Langebaan-strandmeer. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar, en gaste sal naby geriefswinkels, die strand en gewilde doendinge geleë wees.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gerny Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Lavender het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 695
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albatrosstraat 15, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc62abf914900a0c1c1e5235a8cd8dd997141dbcc52bebf07e167a123e43930d8a0fda38dbff8741e727c900b9061b5714fbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 695 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 15 Albatros Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.090823186821 18.046973568123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang