Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Lechere Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Issabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir La Lechere Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magdel D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D

Wonderlike gastehuis m.

La Lechere is 'n pragtige gastehuis in Phalaborwa. Diens was uit die boonste rakke, en ontbyt was heerlik.

Amanda M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Gerieflik, skoon en uitsonderlik.

Een van die min gastehuise wat uit hul pad gaan om jou gemaklik te laat voel en jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Sal aanbeveel vir enige reisiger. Baie skoon en netjies. Ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie.

Ria B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B

Uitstekend!

Skoon, netjies, vriendelike diens, heerlike ontbyt. Welgedaan!

Louis G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Uitstekend!

Baie gerieflike gastehuis met uitstekende geriewe en vriendelike, professionele diens. Die eienaars antisipeer alle behoeftes, en bestuur alles met die hoogste sorg en aandag. 'n Plesier om daar te bly.

Hanlé G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlé G

Gerieflike en stylvolle verblyf.

Het baie lekker gebly. Gerieflike en mooi kamer. Was ook aangenaam om 'n privaat buite-area te hê.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sysiestraat 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bfd91eaae8ad5df640d31dc8be373fe8e1c70f3c76b8ed944808563dc86461820345b5a2e23a05219c7bc4ce9c0b6879a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Sysie Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9267144 31.1348141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang