Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Lechere Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sysiestraat 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Lechere Guest House is in die noordelike deel van Phalaborwa geleë en bied aan gaste heerlike B&B-verblyf, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op pad na die Krugerwildtuin.

Die gastehuis bied 'n keuse van lugversorgde kamers wat tussen 2 en 3 mense kan akkommodeer, waarvan sommige uitsigte oor die swembad het. Die groot kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en die opsie om 'n bykomende enkelbed in van die kamers by te voeg, is ook beskikbaar. Die kamer het en suite-badkamers met 'n instapstort of -bad, en 'n toilet.

Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre koekies in, en die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt in hul kamer of op die houtdek wat oor die swembad uitkyk geniet, en het toegang tot 2 swembaddens, en die sentrale lapa en kroeg. La Lechere Guest House het 'n moderne sekuriteitstelsel en veilige parkeerplek word voorsien.

La Lechere Guest House is 4 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë, en is net 5 km vanaf die Phalaborwa-hek na die Krugerwildtuin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Issabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sysiestraat 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Gaste dink La Lechere Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sysiestraat 8, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09bfd91eaae8ad5df640d31dc8be373fe8e1c70f3c76b8ed944808563dc86461820345b5a2e23a05219c7bc4ce9c0b6879a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Sysie Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9267144 31.1348141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang