Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Liberté

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 44 resensies vir La Liberté
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jacki J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki J

Skoon, netjies, veilig, heerlik gebly.

Heerlik oorgebly by La Liberté. Baie skoon en netjies, kar veilig in garage en plekkie ook baie veilig. Alle klein details is aan gedink, jy kan net jou kleretas bring. Ook uitstekende diens ontvang. Baie dankie!

La Liberté se terugvoer

Baie dankie. Jy was ook ‘n puik gas. Kom gerus weer.

La Liberté
Henk B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk B

Baie skoon en gerieflik met 'n mooi uitsig in 'n veilige area.

Baie aangename verblyf wat aan die beste standaarde voldoen.

Elouise H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elouise H

Oulike plekkie.

Baie oulike plekkie. Alles wat mens nodig het, met heerlike koffie.

Zinette D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinette D

Heerlik, kan dit aanbeveel net nie vir mense met gestremdheid nie agv trappe.

Ons het net vir een nag daar geslaap, alles was perfek in die kamer, alle aanduidings was ook spot on. Kamer is netjies en skoon. Daar was ook veilige parkering in 'n toe garage - dit is ook 'n bonus. Al die meubels is van goeie kwaliteit, ons het heerlik geslaap en gekuier.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Danie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Lekker gebly sonder pyne.

Perfekte oorslaap blyplek.

Paul D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul D

Heerlike stil atmosfeer. Baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf. Gerieflik en goed toegerus.

Willem N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

1 nag oorgeslaap aangesien pad na Citrusdal gesluit was weens oorstromings.

Baie lekker geslaap.

Ewald P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald P

It was a pleasure to stay at La Liberté.

See stars.

Tharina C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C

Uitstekende oornag plek.

Hierdie is 'n puik en pragtige plek om te oornag. Alles wat jy nodig het is daar. Ons sal dit vir seker aanbeveel.

Marika G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika G

Aan te bevele.

Baie goed, vriendelike gasvrou.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie, Marika. Dit was 'n groot voorreg om jou te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Talana L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talana L

Meer as tevrede!

Waarde vir geld. Mooi skoon en alles wat mens nodig het.

Catherine J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine J

Absoluut fantasies.

Dit was fantasties. Baie skoon en veilig omgewing en rustig blyplek as jy van die stad se gewoel wil ontsnap.

Johan A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A

Heerlik.

Heerlik, sal dit geniet om weer te gaan.

La Liberté se terugvoer

Dankie Johan. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

La Liberté
Jayde V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayde V

Value for money, awesome for a break away for two people. I'll definitely go again.

Our stay was exceptional, very nice view over Piketberg.

Willem P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Fantasties.

Dit was 'n aangename, rustige verblyf. My gasvrou was baie professioneel.

Melanie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W

Puik verblyf.

Die woonstel is uiters netjies en baie gerieflik ingerig. Lugversorging is beslis 'n pluspunt met Piketberg se hitte. Hanlie, die vriendelike gasvrou, se kommunikasie was flink en effektief. Sal La Liberté enige tyd aanbeveel.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie, Melanie. Dit was ‘n groot plesier om jou gasvrou te wees. Jy is enige tyd weer welkom by La Liberté.

La Liberté
Ronelle R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle R

Sal regtig aanbeveel en goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Pragtige netjiese plekkie. Baie goed toegerus. Goeie kommunikasie van gasvrou.

Lee-handre L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-handre L

Modern, gerieflik, netjies & rustig!

Die eienaar was vreeslik behulpsaam en vriendelik van begin tot einde. Die gastehuis was baie netjies met ons aankoms. Alles is van die hoogste gehalte. Mens kan sien die eienaar het alles mooi deurdink, want dit is so modern en gemaklik vir enige situasie. Die uitsig in die oggend is ook prentjiemooi en iets wat geld nie kan koop nie. Boonop het ons ekstra gemoedsrus gehad vir ons motor omdat ons binne die motorhuis kon parkeer. Die area is veilig en rustig. Hierdie huisie sal mens nog lank na die tyd laat terugverlang - dit was regtig waarde vir geld!

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Lee-Handré. Dit was ‘n groot plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

La Liberté
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof Hannes V

Puik netjies.

Gasvrou gee vooraf deeglike inligting. Het ons spesiaal kom ontvang. Alles skoon puik gehalte en gerieflik. Prentjiemmoi dorp en omgewing. Sal beslis weer daar tuisgaan.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Hannes. Dit was ‘n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

La Liberté
Andrea W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Sal weer hier oorbly.

Vriendelike diens, skoon en netjies. Sal weer hier oorbly.

Dawid M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid M

Perfek vir korttermyn verblyf vir 'n egpaar.

Heerlike plek om in oor te bly, ook in die winter. Lugversorging en 'n lekker vereduvet het gesorg dat ons lekker sonder enige steurnisse kon slaap. Die toesluit motorhuis was 'n bonus wat bygedra het tot ons goeie nagrus. Die gasvrou stuur goeie aanwysings vooraf wat moeitevrye toegang verseker.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Dawid. Julle is altyd welkom by La Liberté. Dit was ‘n vreugde om julle te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
De Jongh B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Jongh B

Pragtige kamer!

Lieflike plekkie in 'n baie mooi deel van Piketberg, baie netjies, ons het baie lekker oorgeslaap, baie dankie!

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Dejongh. Dit was ‘n voorreg en plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Maryke M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Vriendelike ontvangs in Piketberg.

Hanlie het ons presies ingelig oor wat ons moet doen om by La Liberte in te kom en ons later vriendelik kom ontvang. Dit was 'n heerlike ruim oornagplek in 'n mooi omgewing.

La Liberté se terugvoer

Dit was ‘n groot plesier om u te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Nickey O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickey O

La Liberté.

Dit was 'n baie lekker ondervinding. Die gasvrou is ongelooflik behulpsaam en vriendelik en die plek was netjies, skoon en stil. Die uitsig is asemrowend mooi. ons was op pad terug van ons wittebrood af en ons het die geleentheid gehad om lekker uit te rus. Ons sal beslis weer kom! Baie dankie.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie vir julle heerlike besoek. Julle is altyd welkom by La Liberté. Kom gerus weer.

La Liberté
Gerrit V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Rustig.

Uitstekende gasvrou en kamer is uitsonderlik netjies en skoon.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie. Dit was ‘n plesier om u te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Malcomb D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Clean, neat and comfortable.

Lovely little apartment with the luxury of aircon and all other amenities. Hostess was super friendly and helpful.

La Liberté se terugvoer

Thank you Malcomb. You are always welcome at La Liberté.

La Liberté
Charlene S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Rustig.

Mense is vriendelik. Hou van dat my kar in die garage kon staan. 10 uit 10 daarvoor. Dankie.

Sandra E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Puik verblyf. Rus vir jou siel met asemrowende uitsig.

Heerlik gekuier. Rustig met pragtige uitsig op die berge. Baie vriendelike gasvrou. Bed, beddegoed ens. is alles van vyfster-gehalte. Baie skoon en netjiese fasiliteite. Huislike verblyf met alles wat jy nodig het. Heerlike ontbyt. Sal definitief weer daar gaan kuier.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Sandra. Dit was ‘n plesier om jou en jou dogter te ontvang. Kom asb weer.

La Liberté
Kobus C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C

Rustig en gemaklik.

Met ons aankoms was dit lekker warm, omtrent 38 grade. Na 'n kort rukkie voor die lugversorger kon ons weer asemhaal. Die kamer is baie goed ingerig en ons het die drie nagte daar geniet. Die uitsig oor die dorp is spesiaal. Dit is in 'n stil area, veral saans wanneer die dorp tot ruste kom.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Kobus. Dit was goed om julle te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Theo T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Die woonstel het uitstekend by ons behoeftes gepas.

Ons het 'n silwerskoon, moderne en goed geleë oornagplek gesoek. Die lugreëling het uitstekend gewerk in die Swartlandse midsomerhitte. Alles het gewerk soos dit moet.

Francois L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L

Pragtige plek en het heerlik gerus na 'n dag se reis.

'n Goed toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig oor Piketberg.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Francois. Dit was ‘n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Suzanne J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J

Rustig en netjies toegerus met alles wat jy sal nodig kry!

Netjiese, gemaklike plekkie, perfek vir ons kort verblyf in Piketberg. Lekker gerieflike inklokstelsel. Die plekkie was toegerus met alles wat mens sou nodig hê! Baie dankie ook aan Hanlie wat ons met n vroeër inklok tyd akkomodeer het! Ons het ons verblyf ten volle geniet!

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Suzanne. Julle is altyd welkom by La Liberté.

La Liberté
Erich F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich F

Puik in elke opsig!

Hanlie se kommunikasie met ons vooraf was flink, vriendelik en baie effektief. Die blyplek was silwerskoon en baie keurig versier. Baie dankie vir die ekstras soos Lindt-bolletjies en beskuit. Die uitsig is besonders, die omgewing stil en veilig. Hanlie se hartlikheid staan uit. Alles was puik. Ons kan La Liberté heelhartig aanbeveel en sal beslis weer daar inboek indien ons weer in Piketberg oorslaap. Baie dankie Hanlie, puik gedaan.

Christel L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Ongelooflik lekker gewees.

Hanlie se gasvryheid was uitstekend. So mooi plekkie en ons het baie lekker daar gebly. Net spyt dit was so kort. Sal enige tyd weer daar oorbly.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Christel. Dit was ‘n voorreg om jou te ontvang. Kom asseblief weer. Jy sal altyd welkom wees by La Liberté.

La Liberté
Petru P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru P

Voel soos die huis!

Is baie vriendelik ontvang. DIe kamer is uiters netjies en baie gerieflik ingerig. Het niks kortgekom nie!

La Liberté se terugvoer

Baie dankie Petru! En dankie dat julle my plek so geniet het. Julle is altyd welkom.

La Liberté
Theosdorus Weeks M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theosdorus Weeks M

Ons het heerlik gekuier, vriendelike gasvrou.

Goed toegeruste eenheid en baie netjies.

Natasha A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha A

Baie lekker gekuier, hulle gaan uit hul pad, jy word met liefde hanteer!

Baie dankie Hanlie by La Libertè, dit was vir ons net 'n plesier om by julle tuis te wees, netheid is puik en plekkie het alles in wat jy nodig het met 'n rustige area!

Charlene V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Baie lekker

Was baie lekker. Daar was baie moeite gedoen met alles.

Elmari R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari R

Baie skoon en keurig gemeubileer.

Vriendelike gasvrou wat aandag aan detail gee. Lekker gebly.

Leoni C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C

Pragtige eenheid, netjies, goed toegerus.

Goeie gasvrou,Hanlie, is 'n goeie bron van inligting t.o.v. wat in die omgewing te sien en te doen is. Eenheid is regtig mooi en keurig ingerig.

Dean D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D

Dit was baie rustig ek het dit baie geniet om daar oor te bly, sal beslis weer gaan.

Baie rustig dorpie La Liberté is baie mooi en netjies ek het my aandjie geniet.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang. Kom gerus weer.

La Liberté
Errol E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Errol E

Baie lekker en rustig. Mooi uitsig en untra skoon

Eenheid is heeltemal apart en privaat. Baie skoon met ‘n ongelooflike uitsig. Sal baie sterk aanbeveel.

La Liberté se terugvoer

Baie dankie. Dit was ‘n voorreg om u te ontvang. U is altyd welkom by La Liberte

La Liberté
Hein D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein D

Alles perfek!

Die dorp self het nie eintlik restaurante nie. Groot Spar met Tops wat goed werk. Spur by N7 is goed. Daar is baie buite die dorp om te doen. Alles lieflik stil rondom gastehuis wat hoog in dorp geleë is.

Vanaf
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitengrachtstraat 25, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa248ea1bbfb0891d8633531efe7d03a87bbe49493fb3279f501b5eff88c6e916d8f829b7c6f5769db9d18dd1d2a39049aea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 25 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.902421356577 18.750962709926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang