La Loggia B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Alida B - Sep 2024
Algehele gradering
Ingried en personeel baie vriendelik en behulpsaam gewees. Goeie ligging.
Jacob V - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent and affordable.
Zelma H - Aug 2023
Algehele gradering
Vir sakereise, ja, sal ek hulle aanbeveel, maar vir vakansie nee.
Lees meerAnel S - Mei 2023
Algehele gradering
Was nie beïndruk nie.
Leonie W - Nov 2021
Algehele gradering
It was okay, but I will not stay there again.
Tercia S - Jan 2020
Algehele gradering
I had a very good time staying @ La loggia. My kids enjoyed themselves.
La Loggia B&B se terugvoer
Good afternoon,
Thank you so much for the lovely review.
Hopefully we will see you in the future.
Ingrid Gelman and team.
Theo E - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Steven T - Feb 2020
Algehele gradering
Good hostess, no issues.
Jacqui M - Des 2019
Algehele gradering
It was nothing short of amazing.
La Loggia B&B se terugvoer
Good afternoon,
Thank you so much for the fantastic review.
It was nice to meet you and hopefully, we will see you soon again.
Have a lovely holiday.
Ingrid Gelman and team.
Johan F - Des 2019
Algehele gradering
Disappointed in the size of the room for rate paid and size of bed. Other than that it is very clean.
La Loggia B&B se terugvoer
Dear Joyce,
You booked budget small room, we describe room small room with only double bed. Maybe next time book any another room not budget
All rooms are good size ,just budget room you booked is smallest room from house with double bed.
Ingrid Gelman and team
Chrizanne D - Mrt 2019
Algehele gradering
Heel goed vir 'n kort bly.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Yolandé D - Feb 2018
Algehele gradering
A wonderful stay.
La Loggia B&B se terugvoer
Hello Yolande,
Thank you so much, we are so happy.
La Loggia Team
Magdalena O - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderlike diens en pragtige plekkie.
Rene O - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jerry W - Okt 2018
Algehele gradering
Stay was satisfactory.
Derek T - Feb 2017
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en naby alles wat jy nodig het.
Susan H - Aug 2017
Algehele gradering
Bitter baie teleurgesteld, sal nooit ooit weer soontoe gaan nie.
Lees meerLu L - Okt 2017
Algehele gradering
Swak teël in badkamer.
Charles V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en mooi omgewing
Ian V - Nov 2016
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Robert T - Nov 2016
Algehele gradering
Nice bedroom, easy to travel to, central, between business and leisure areas of Umhlanga.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker slaapkamer, maklik om daar te kom, tussen besighede en ontspanningsareas in Umhlanga.
Lekker slaapkamer, TV het nie behoorlik gewerk nie, ontbyt het nie aan verwagtinge voldoen nie (bv. geen kaas beskikbaar), perfekte ligging, veilig, genoeg parkeerplek, WiFi oraait.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Richard B - Nov 2016
Algehele gradering
Netjiese slaapplek, lekker ontbyt.
Derek T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam - groot spasie en baie na aan alles.
Christiaan M - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker gebly. Kleiner probleme, maar als goed.
Lees meerAnonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2016
Algehele gradering
Mariska B - Mrt 2016
Algehele gradering
Huislik, maar kort opknappingswerk.
Pelma M - Aug 2015
Algehele gradering
It was good and safe.
Chris B - Feb 2015
Algehele gradering
Lekker skoon en gerieflike verblyf.
Deirdre T - Mei 2014
Algehele gradering
Baie lekke.
Trasy S - Sep 2014
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Ryan K - Jan 2014
Algehele gradering
Enjoyable stay and adequate facilities at the different locations.
Stephen M - Sep 2013
Algehele gradering
It was a holiday at home Very excellent stay, we enjoyed every minute of our stay.
Richard M - Mei 2013
Algehele gradering
Okay.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herrwood-rylaan 57, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang