Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Loggia on Portland B&B

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Karin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Gemaklik. Baie vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Kamers is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ingrid
La Loggia on Portland B&B
Thank you so much. It was a pleasure to host you and hopefully, we will see you in the future. Kind regards, Ingrid Gelman and team.

Virginie D
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2019

Nice place to stay. Beautiful bedroom with comfortable bed! Breakfast was ready on time and delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2019

Pragtige moderne fasiliteit wat goed geleë is. Het baie lekker gebly in La Loggia en het die heerlike ontbyt geniet. Die feit dat daar sekuriteitswag aan diens is in die aande het one gemoedsrus gegee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ingrid
La Loggia on Portland B&B
Good afternoon, Thank you for the lovely review. We are working very hard for our clients. Hopefully, will see you soon Ingrid Gelman and team

Charle F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Een ideale plaats voor bezoek aan Durban en hub naar Luchthaven. Ons verblijf was vrij kort,we werden vriendelijk ontvangen,en mochten zelf onze kamer kiezen, alles was netjes verzorgd. Een ideale plaats niet veraf van de luchthaven .

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2017

Goeie waarde vir geld, baie naby aan die strand en ook die winkelsentrum. La Loggia on Portland B&B is 'n heerlike plekkie om in te woon, paar klein goedjies soos die badkamer deur wat stukkend was en so aan, maar verder baie vriendelike diens en perfek geleë en ook prys is goed vir wat jy kry.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne J
Kort verblyf
4.4
Jun 2017

Baie lekker. Dit was baie lekker, ek sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marileen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2017

Lekker sorgvry. Alles was top, netjies en ruim. Hulle kort net 'n nuwe pan sodat die hoeveelheid olie in die gebraaide eiers kan verminder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2017

Dit was gemaklik. Die kamer is netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard R
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2017

DIt was werklik nie 'n aangename ervaring nie en ek sal dit nooit aanbeveel nie. Daar was 3 adresse beskikbaar (so dis baie verwarrend) en die foto wat op die website adverteer word, is nie hoe die gastehuis lyk nie. Die plek is vuil, die ligskakelaars, mure en deure is so vuil dat jy nie daaraan wil vat nie - die eetgerei is vuil, die tandestokkiehouer is vieslik vuil, die koffiemasjien se koffie is yskoud - was dalk die vorige dag se koffie? Wat 'n aaklige ervaring.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 88

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portland-rylaan, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA095bcace7f310c46b5580c4278b3e75ee286817aa6662b5fb8de698df06c2a234b43cc555440351f3f64801cd99d8357aec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 33 Portland Drive Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.71248816397 31.089828014374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang