Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Lucia Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 3, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hierdie lieflike selfsorgkothuis is in Glenashley, KwaZulu-Natal, net oorkant die straat van die ikoniese Glenashley-strand geleë. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie terwyl jy die see-uitsigte ten volle geniet.

Die kothuis met lugversorging het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Boonop het die eenheid 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. 'n TV met stromingsdienste, tesame met WiFi-geriewe, is ook in die eenheid beskikbaar.

Gedurende somersdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, asook 'n braai-area.

Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Candice Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 5

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • The Promenade 3, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Promenade 3, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f18909c6238ee54a4a77e5f6183309b66fd7aa3640c6b7a0a4fa61efca6b6df22a32674f2a829d23aa0b232cff348d5657c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag (plek vir 4) 3 The Promenade Glenashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.764933345584 31.062440595311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang