Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Judy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10 stars! Absolutely 10/10 experience! The host was incredibly friendly and welcoming! The space was so lovely and even had a well-stocked honesty bar! And we have to give an honourable mention to their rusks - phenomenal! All in all, we can't wait to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste waarde vir geld, luukse verblyf. Baie aangename verblyf in die pragtige kothuis met elke denkbare gerief, selfs in Cradock se koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly. Altus het uit sy pad gegaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Sal nerens anders boek nie. La Maison is 'n weggesteekte juweel in Cradock. Sal vir seker weer daar gaan en aanbeveel. Plek is modern maar klassiek, baie spasie en netjies. Veilige parkering. Appreciated their attention to detail and all the extras we received. My son finished the homemade rusks in one go.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie ruim en elegante verblyf in die ou gevestigde deel van Cradock. Hierdie is sekerlik een van die heel beste verblyfopsies in die Oos Kaap. Uitstekend toegerus en baie netjies in alle opsigte. Dis geen agterplaas woonstel nie, eerder 'n baie stylvolle en private huisie op 'n mooie erf. Altus is 'n galante heer wat sy gaste se belange op die hart dra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lottie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Klein oasis. Dit is 'n absolute oasis. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, en het die ekstra myl geloop om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal beslis die plek hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die beste wat ons nog ervaar het! Vooraf reëlings en ontvangs was uit die boeke! Die eienaar en sy vrou was uiters behulpsaam, vriendelik en baie gasvry. Die verblyf self is naby aan volmaak. Eenheid puik toegerus met net die beste. Swembad heerlik gerieflik om in af te koel. Sal absoluut aanbeveel - Altus is propvol omgee en gasvryheid. Die beste wat ons nog ervaar het! Meer as wat mens kan verwag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Too short because we arrived a day late because of car trouble. We couldn't have asked for a more comfortable, well-equipped and tastefully decorated cottage. Stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davidene P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Out of this world. Lovely, relaxed, chilled. It was amazing. Just a pity we had to go, but we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Very pleasant- well definitely recommend. Lovely flat in a pretty garden. Furnished tastefully with a lovely bathroom, good toiletries, and fluffy towels. Kitchen well-equipped and a good choice of wines, soft drinks, and snacks in the honesty bar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang