Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir La Maison Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Judy D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D

10 stars!

Absolutely 10/10 experience! The host was incredibly friendly and welcoming! The space was so lovely and even had a well-stocked honesty bar! And we have to give an honourable mention to their rusks - phenomenal! All in all, we can't wait to visit again!

Susan C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan C

Beste waarde vir geld, luukse verblyf.

Baie aangename verblyf in die pragtige kothuis met elke denkbare gerief, selfs in Cradock se koue winter.

Annamarie J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Altus het uit sy pad gegaan!

Charmaine O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine O

Sal nerens anders boek nie.

La Maison is 'n weggesteekte juweel in Cradock. Sal vir seker weer daar gaan en aanbeveel. Plek is modern maar klassiek, baie spasie en netjies. Veilige parkering. Appreciated their attention to detail and all the extras we received. My son finished the homemade rusks in one go.

Louise J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J

Baie ruim en elegante verblyf in die ou gevestigde deel van Cradock.

Hierdie is sekerlik een van die heel beste verblyfopsies in die Oos Kaap. Uitstekend toegerus en baie netjies in alle opsigte. Dis geen agterplaas woonstel nie, eerder 'n baie stylvolle en private huisie op 'n mooie erf. Altus is 'n galante heer wat sy gaste se belange op die hart dra.

Lottie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lottie V

Klein oasis.

Dit is 'n absolute oasis. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, en het die ekstra myl geloop om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Ek sal beslis die plek hoogs aanbeveel.

René B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René B

Die beste wat ons nog ervaar het!

Vooraf reëlings en ontvangs was uit die boeke! Die eienaar en sy vrou was uiters behulpsaam, vriendelik en baie gasvry. Die verblyf self is naby aan volmaak. Eenheid puik toegerus met net die beste. Swembad heerlik gerieflik om in af te koel. Sal absoluut aanbeveel - Altus is propvol omgee en gasvryheid. Die beste wat ons nog ervaar het! Meer as wat mens kan verwag!

Lucy D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy D

Too short because we arrived a day late because of car trouble.

We couldn't have asked for a more comfortable, well-equipped and tastefully decorated cottage. Stunning!

Davidene P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davidene P

Out of this world.

Lovely, relaxed, chilled. It was amazing. Just a pity we had to go, but we will definitely be back.

Michael R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Very pleasant- well definitely recommend.

Lovely flat in a pretty garden. Furnished tastefully with a lovely bathroom, good toiletries, and fluffy towels. Kitchen well-equipped and a good choice of wines, soft drinks, and snacks in the honesty bar.

Madelein P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein P

Healing, comfortable and cozy.

What stood out was the treatment we received from the host. To him, we give the biggest golden star! I also loved the electric blanket and nice decor. Thanks so much. Will come again. God bless you.

Tinika V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinika V

Perfekte nag rus.

Baie mooi plekkie. Vriendelike mense.

Deon K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Beste blyplek ooit!

Wonderlike mense en ongelooflike plek.

Ida R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida R

Asemrowend, gerieflik, rustig.

Dit was baie besonders. Gevoel asof ons by ons eie huis is. So mooi skoon en gerieflik en sal vir al ons vriende en familie aanbeveel. Ons het so lekker geslaap en was verfris in die oggend. Baie dankie vir julle gasvryheid en dat ons op die hande gedra was. is voorwaar die beste plek waar ons nog gebly het.

Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Net eenvoudig briljante verblyf.

As daar nou een plek is waarheen ons baie beslis sal terug gaan, dan is dit La Maison. Die plek is regtig baie netjies en eintlik gee die foto's nie weer hoe absoluut netjies die plek is nie. Baie vir seker sal ons weer daar oorbly as ons ooit weer in Cradock is. Hoogs, hoogs aanveveelbaar. Van 'n volledige snack bar met wyn en koeldranke tot 'n stukkie biltong wat vir ons gewag het. Dis nie aldag dat ons dit kry met al ons rondryery deur die land nie.

Jeantte H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeantte H

Luxury home, away from home.

Great central location, beautiful surrounding garden. Altus is the most friendly and helpful host ever, lovely, and made a great first impression of the cottage. Everything about the cottage was exceptional. It was clean, stylish, and roomy with excellent service. We had a lovely braai on the big stoep overlooking the sparkling pool and beautiful garden, which made us feel at home. I would rate this accommodation a definite 4 stars. It is great value for money and the service was attentive and excellent. The cottage itself was well equipped and comfortable, with an honesty bar/shop. We are delighted with our stay and hope to be back for a longer visit in the future. This is absolutely my number one choice for Cradock/Nxuba accommodation.

Rhona C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona C

Wow wow wow. Absolute luxury.

Words cannot describe the experience we had at La Maison Cottage. Everything was perfect. Anyone looking for self-catering accommodation in Cradock would be foolish to stay anywhere else. Book now. Prices need to increase for this 5 star experience.

Alexandra S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra S

A beautiful and peaceful home.

La Maison was better than expected. Everything was perfect and Altus was a wonderful host.

Desiree B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree B

Lieflike blyplek met alles wat jy nodig het.

Eenheid is goed toegerus en gaste kan gerus gaan inboek. Voel meer tuis daar as by my eie huis. Daar word aan alles gedink en ons is baie goed verwelkom. Dankie vir julle goeie diens en netjies blyplek!

Anrich F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrich F

Goeie diens, pragtige plek. Kon nie beter nie.

Die eienaar is baie vriendelik en gee om oor die welstand van kliënte. Hulle sien om na elke aspek om die verblyf so gerieflik as moontlik te maak.

Petrus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Dit is regtig 'n pragtige verblyfplek.

Alles is perfek, net jammer ons het nie water gehad toe ons wou gaan stort nie. Die gasvrou het aangebied dat ons in die hoofhuis kon gaan stort, maar ons het net nie gemaklik gevoel daarmee nie.

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang