Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

La Maison Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lianke D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Warm gasvryheid, gerieflike verblyf en baie ontspanne. Ons het 'n ongelooflike verblyf by La Maison Cottage in Cradock gehad en is opreg dankbaar vir die wonderlike gasvryheid wat ons hier ervaar het. Van die oomblik wat ons bespreek het, tot die dag wat ons vertrek het, kon ons duidelik sien dat daar met soveel sorg en aandag aan detail na gaste omgesien word. Alhoewel die eienaar self nie die naweek daar was nie, het hy steeds gereeld opgevolg en seker gemaak dat ons gemaklik is en niks kort nie. Daardie persoonlike aandag en opregte omgee het ons regtig spesiaal laat voel. Dit is selde dat mens so 'n hoë vlak van gasvryheid ervaar, en dit het ons verblyf net nóg meer besonders gemaak. Die kothuis self was pragtig skoon, netjies en uiters gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het om lekker te ontspan. Die yskas was goed gevul met heerlike drankies en daar was 'n verskeidenheid soetgoed – 'n klein, deurdagte bederf wat regtig gewys het hoeveel moeite hier ingesit word om gaste se verblyf spesiaal te maak. Ons verlaat La Maison Cottage met net mooi herinneringe en 'n diep waardering vir die uitstekende diens wat ons ontvang het. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring – ons sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie baie mooi en netjies! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irusha K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Gemaklik en stylvol. Die ongelooflikste lekker halfpad oorslaap verblyf gewees. The ns het heerlik geswem en gebraai. Daar is niks wat die huis kort nie. Van 'n baie gerieflike honesty bar en eetgoed tot 'n noodhulp kussie. So stylvol. Ons stop weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie dankie, Altus. Ons het dit vreeslik baie geniet! Alles was tops! Ons tyd by La Maison Cottage was sonder twyfel 15/10! Vandat ons daar gearriveer het tot dat ons vertrek het, is ons op die hande deur Altus en die span gedra. Ons kon nie vir beter gevra het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Lekker! Skoon en netjies! Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, dankie! Aangename mense, sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vinette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Cradock's very own oasis! An absolute gem. La Maison feels like an oasis in the centre of Cradock. Our stay was incredible, with the accommodation being of the highest quality and our host so friendly and helpful! Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Paradies on earth. It was just wonderful. Altus and Ilze are very, very nice people. The flat is just outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

10 stars! Absolutely 10/10 experience! The host was incredibly friendly and welcoming! The space was so lovely and even had a well-stocked honesty bar! And we have to give an honourable mention to their rusks - phenomenal! All in all, we can't wait to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beste waarde vir geld, luukse verblyf. Baie aangename verblyf in die pragtige kothuis met elke denkbare gerief, selfs in Cradock se koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789