Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Maison Cottage is op die eienaars se perseel in die hartjie van Nxuba (Cradock) geleë en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en toeriste.

Die ruim eenslaapkamereenheid is smaakvol en het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sit- en eetarea en 'n TV met DStv en Netflix. Matrasse vir 2 kinders is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die welige tuin en die gemeenskaplike swembad. Daar is ook gratis WiFi. Die slaapkamer en die leefarea het lugversorging en daar is elektriese komberse vir die winter. Veilige parkeerplek en onderdakbraaigeriewe is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is lekker naby winkels, restaurante en plaaslike aktiwiteite geleë. Daar is ook 'n rits natuurlike en historiese besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Judy D
Saam met lewensmaat
5.0
10 stars! Absolutely 10/10 experience! The host was incredibly friendly and welcoming! The space was so lovely and even had a well-stoc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Susan C
Saam met lewensmaat
5.0
Beste waarde vir geld, luukse verblyf. Baie aangename verblyf in die pragtige kothuis met elke denkbare gerief, selfs in Cradock se koue winter.
Jul 2024
Annamarie J
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Altus het uit sy pad gegaan!
Mei 2024
Charmaine O
Gesin met tieners
5.0
Sal nerens anders boek nie. La Maison is 'n weggesteekte juweel in Cradock. Sal vir seker weer daar gaan en aanbeveel. Plek is modern maar klassiek, b...
Sien meer
Mei 2024
Louise J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie ruim en elegante verblyf in die ou gevestigde deel van Cradock. Hierdie is sekerlik een van die heel beste verblyfopsies in die Oos Kaap. Uitstek...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink La Maison Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naested-straat 1, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf7b136be3ef3adeccab9b30a484d00d66817fc3b47dbd9676c6c9bd615493af0591e8aee1576c159c87a63e80d2e0c36569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Naested Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.166670255864 25.621921718697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang