Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Maison Du Soleil

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardine-weg 25, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Maison Du Soleil bied selfsorgverblyf en is op die bestuurder se perseel, in die kusdorpie Pennington, aan die Suidkus geleë. Die vakansiehuis is 6 minute se stap vanaf die strand, sowat 1,2 km vanaf die skibootklub waar jy middagete of aandete met 'n drankie kan geniet.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n 5kw omsetter met 6 550kw-sonpanele en 'n 2450 liter watertek wat dien as 'n rugsteunstelsel.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 enkelbeddens in die oop area op die boonste verdieping vir die sewende en agtste gaste. Die eerste badkamer op die boonste verdieping het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en is onder.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n oond en 'n kookplaat en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. 'n Gassilinder van 9 kg met 'n veiligheidsreguleerder en -pyp, asook ander toebehore is beskikbaar, en daar is 'n spensarea. Die leefarea het rusbanke en 'n slim-TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring. Gratis onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar.

Die tuin het 'n rotsswembad en 'n braai-area voor die huis. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die bestuurder woon op dieselfde erf en sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies.

Neem asseblief kennis dat 'n minimumverblyftydperk van 10 nagte in die spitsseisoen en gedurende die skoolvakansie vereis word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pierre Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Sardine-weg 25, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Maison Du Soleil het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sardine-weg 25, Kelso, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e458a41f3eb6fdd3c9a46431b093bc900084c74e099c6ddc1f8f7f08ae79b651b78bdb20abf8a42127d38c675053d638a04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 25 Sardine Road Kelso 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.370418806068 30.704158953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang