Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Marija Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Emelia Petra K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit is 'n wonderlike plek, gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig, huislik, rustig. Baie gemaklik en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gasvry en gerieflik. Gerieflike en netjiese verblyf in 'n rustige en boomryke omgewing. Ons gasvrou was baie gasvry en het ons bederf met 'n heerlike kontinentale onbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem J V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Kort, maar heerlik. Skoon en gerieflik. Het heerlik met vriendelike eienaar gesels die oggend toe ons vertrek het. In baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

M D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2022

Die gasheer en gasvrou was baie aangenaam. Die kamer was baie netjies en ons het die kuier in die gastehuis ondervind as aangenaam. Daar word genoem op die webtuiste dat dit 'n B&B is maar daar word glad nie ontbyd bedien soos genoem nie. Daar was ook net twee sakkies koffie beskikbaar en die koffie was nie hervul vir die 2 dae wat ons daar gebly het nie. Die koffie bekers/glase en twee lepels was ook nie vervang met skoon koffie bekers/glase en teelepels nie. Ons moes dit in die badkamer was vir die twee dae was ons daar gebly het. Ons moes koffie en melk gaan koop om te voorsien vir die koffie en melk by die koffiestasie. Ons was onder die indruk dat dit 'n B&B was maar het gevind dat dit eintlik selfsorg is. Omrede ons dit as 'n B&B beskou het, het ons geen borde, messe of vurke saamgeneem nie. Daar was ook geen borde, messe of vurke voorsien nie, wat 'n mens sou dink die geval sou wees as dit 'n selfsorggastehuis was. Oor die algeheel het ons die twee dae by die gastehuis geniet. Miskien moet die inligting en foto's op die webtuiste net opgedateer word want ek glo baie mense sal tevrede wees om R680 betaal indien ontbyt ook ingeluit sou wees.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Peet O
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Okt 2022

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier, die plek was skoon en netjies die kamers is baie gerieflik, vir 'n oornag sal ek dit eninge tyd aanbeveel - die omgewing is baie stil en rustig. Baie dankie, sal weer gebruik maak as ons moet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bj M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Location good, had everything we needed. Host friendly. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
La Marija
La Marija Guest House
Thank you so much. We hope to see you again.

Christiaan C
1 nag
5.0
Jan 2020

Ongelooflik lekker gebly. Sal enige tyd La Marija Guest House aanbeveel. Vriendelik ontvangs, netjies en skoon. Baie sentraal en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-mari S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Baie rustig, lekker en vriendelike plek om by te bly. Was baie verras om die vriendelike kliëntediens te sien en behulpsaamheid. Die ontbyt was selfs baie lekker en rustig. Definitief die waarde vir geld vir 'n nag se oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
La Marija
La Marija Guest House
Dankie Lize-Mari! , Dit was lekker om julle hier te kon huisves. Hoop jou troudag was die mooiste dag in jou lewe sover! Hoop om julle eendag weer hier te ontvang! Clarika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

La Marija Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tipuana-laan 197, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQCBEaWlMjFhR6QiMvSxSpDYNBuxReU7H13uGK12VjDlaQSDGCe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 197 Tipuana Avenue Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.688021811116 28.214023444124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang