Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Joel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2019

Awesome. Vriendelike personeel en eienaar. Knus en voel soos huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Excellent service and friendly staff. La Mer Lodge gave excellent service and had friendly and helpful staff. The lodge is situated nicely between the town center and the beach. Safe parking with remote control access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
La Mer Lodge
Dear Adelle, It was lovely to have you and your husband stay with us. We are glad you enjoyed your stay and wish you all the best for 2019. Regards, Leigh @ La Mer Lodge

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Jan 2019

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Vinette O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2018

Goed genoeg vir my doel gewees. Netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh
La Mer Lodge
Dankie vir die terugvoer, ons sien uit na jou volgende besoek.

Bianca/leon M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2018

Netjies, skoon en gemaklik. Dit was regtig baie netjies skoon en baie goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh
La Mer Lodge
Baie Dankie, ons sien uit aan u volgenda besoek.

Marais K
1 nag Besigheidsreis
1.0
Jul 2018

Onaangename verblyf. Gloeilamp in badkamer stukkend. Geen warmwater, oud en verwaarloos.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Leigh
La Mer Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, ons is jammer dat u ondervinding nie goed was nie en ons hoop dat ons op dit kan verbeter.

Jaques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Baie netjiese, skoon en vriendelike diens. Ek sal enigeen aanbeveel om van La Mer Lodge gebruik te maak. Vriendelike diens, netjiese, skoon kamers met lugreëling, en goeie ontbyt. Ons het regtig niks fout gevind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
La Mer Lodge
Jaques, Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende besoek .

Wilna B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Puik! Rustig, veilig en opreg. Baie vriendelik en 'n goeie ontbyt. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie Leigh!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
La Mer Lodge
Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende besoek .

Tjerk P
Kort verblyf
4.8
Feb 2016

Wonderful staff. Please see our rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh
La Mer Lodge
Thank you for staying with us and we wish you all the best with your adventure. Regards, Leigh

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koorsboomstraat 14, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ce73cc84cc42ef779e518ccdf3bc23b61d2f32217a0687617e6a8039be7527849f72eac6e6cd98373e2378704ca0b3a769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 14 Koorsboom St Richards Bay 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.764265 32.052959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang