Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mer Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Leigh Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir La Mer Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Joel M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joel M

Awesome.

Friendly staff and owner. Cosy and felt like home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Vriendelike personeel en eienaar. Knus en voel soos huis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Adelle C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Excellent service and friendly staff.

La Mer Lodge gave excellent service and had friendly and helpful staff. The lodge is situated nicely between the town center and the beach. Safe parking with remote control access.

La Mer Lodge se terugvoer

Dear Adelle,

It was lovely to have you and your husband stay with us. We are glad you enjoyed your stay and wish you all the best for 2019.

Regards,
Leigh @ La Mer Lodge

La Mer Lodge
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vinette O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vinette O

Goed genoeg vir my doel gewees.

Netjies en goed ingerig.

La Mer Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons sien uit na jou volgende besoek.

La Mer Lodge
Bianca/leon M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca/leon M

Netjies, skoon en gemaklik.

Dit was regtig baie netjies skoon en baie goeie diens.

La Mer Lodge se terugvoer

Baie Dankie, ons sien uit aan u volgenda besoek.

La Mer Lodge
Marais K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marais K

Onaangename verblyf.

Gloeilamp in badkamer stukkend. Geen warmwater, oud en verwaarloos.

La Mer Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons is jammer dat u ondervinding nie goed was nie en ons hoop dat ons op dit kan verbeter.

La Mer Lodge
Jaques G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques G

Baie netjiese, skoon en vriendelike diens.

Ek sal enigeen aanbeveel om van La Mer Lodge gebruik te maak. Vriendelike diens, netjiese, skoon kamers met lugreëling, en goeie ontbyt. Ons het regtig niks fout gevind nie.

La Mer Lodge se terugvoer

Jaques, Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende besoek .

La Mer Lodge
Wilna B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Puik!

Rustig, veilig en opreg. Baie vriendelik en 'n goeie ontbyt. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak. Baie dankie Leigh!

La Mer Lodge se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te verwelkom en ons sien uit na die volgende besoek .

La Mer Lodge
Tjerk P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjerk P

Wonderful staff.

Please see our rating.

La Mer Lodge se terugvoer

Thank you for staying with us and we wish you all the best with your adventure.
Regards,
Leigh

La Mer Lodge
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koorsboomstraat 14, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25ce73cc84cc42ef779e518ccdf3bc23b61d2f32217a0687617e6a8039be7527849f72eac6e6cd98373e2378704ca0b3a769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 14 Koorsboom St Richards Bay 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.764265 32.052959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang