Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Ben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beveel dinge by bestuurder aan om bejaarde persone se verblyf gemaklik te maak. Beslis baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid S
1 nag
5.0
Des 2023

Would love to come back again soon! Great accommodation and very comfortable bed. Loved the pillows and duvet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole De Vries D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Neat, clean and beautifully decorated and very well-managed. What a pleasure to stay in this lovely environment. The hostess was very friendly, helpful and professional. Lovely warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wc V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker geriewe. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Uitstekend! La Montagne Lodge is vreeslik mooi en skoon. Die gastehuis is naby aan die "famous" kerk. Elke halfuur lui die kerk se klok. Maar dit is glad nie steurend nie - dit gee 'n rustigheid aan die dorp. Die ontbyt was perfek. Hoewel daar loadshedding was, was daar steeds ligte in die kamer en die hoofhuis het vol krag gehad tydens loadshedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Lekker gemaklik en naby aan middedorp gelee. Ons het heerlik gebly, al was dit net een aand. Netjies, vriendelik en ten volle toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhys D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Great weekend. We had a great stay, we took over the whole lodge for the weekend. Position is perfect, just a very short walk into town. The host was very attentive and could not have been friendlier. It was an extremely hot weekend, so all air conditioners were on, which did cause the power to trip a few times. Other than that we had a great weekend. Would be amazing if they could add a small pool for this extremely hot weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasties! Fantastiese diens en pragtige kamer. Sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Li-anne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Baie lekker. Het lekker gebly ja.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudi L
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Baie lekker. Baie netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 400
R1 400 R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7af978a986ed29e7044598bce349c580010ab82b5c670d8fe837a4deed5965b7331770a0031117be8a23f4408c25331da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 C/o Royal & Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.384641532298 18.897795042991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang