La Montagne Lodge
Kry 40% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Montagne Lodge is in die hartjie van Riebeek-Kasteel geleë, so besoekers kan maklik die dorp verken. Daar is verskeie uitstekende restaurante en interessante winkels wat binne loopafstand van La Montagne af is.
Die Lodge bied 7 luukse gastekamers met koningingrootte-beddens en suite-badkamers in die hoofhuis, asook in die tuinkamers. 2 van die gastekamers het koningrootte-beddens wat ook in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die lodge is nuut opgeknap met romantiese kamers en badkamers, 'n biblioteekarea, 'n nuwe ingang en 'n sitarea. Al die gastekamers is luuks ingerig met uitstekende beddens, linne van goeie gehalte, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies en lugversorging. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die lodge het 'n batterystelsel wat die ligte, WiFi en TV gedurende beurtkrag aan die gang hou.
La Montagne Lodge het 3 gemaklike sitareas. Daar is 2 waar gaste kan sit en lees en 1 waar gaste voor die TV met die volle DStv-pakket kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 133
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
- Gaste dink La Montagne Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap