Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne Resort 611

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Montagne Resort and Spa, Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Montagne Resort 611 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel in die La Montagne Resort and Spa op Ballito se strandfront. Die smaakvol gemeubileerde ateljee bied asemrowende see-uitsigte en is reg op die strand.

Die oopplan-ateljee is op die sesde verdieping geleë en beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en 'n kombuis en eetarea. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Die granietkombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, glasbladstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, potte en panne, en eetgerei en breekware.

Boonop is die woonstel toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging vir daardie warm somersdae.

Die privaat patio is ingerig met 'n elektriese braai-braai en stoepmeubels om te ontspan en die pragtige see-uitsigte te geniet.

La Montagne Resort bied toegang tot die strand om te snorkel, die rotspoele te verken en te swem. Die oord het 'n aantal geriewe soos 'n speletjie- en vermaak-arkade, 3 eetplekke, 'n swembaddek en kroeg, 'n skoonheid- en welstandsentrum, muurbalbane en lewendige vermaak.

Daar is 24 uur bemande sekuriteit en onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • La Montagne Resort and Spa, Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Montagne Resort and Spa, Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ce03f98b436dcb7d05e81715501090e840f939d947539fe5a9eb1490c5c53c347914089806471ea33f7510b4d639b0212d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 2) La Montagne Resort and Spa 100 Compensation Beach Road 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -29.533074267426 31.222454782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang