Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 840

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 94 resensies vir La Montagne
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Craig B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig B

Excellent.

Fantastic. Thoroughly enjoyable.

Marinda K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K

Lekker see uitsig.

Baie lekker en skoon verblyf.

Marais B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marais B

Baie lekker.

Ja, dankie! Dit was baie lekker.

Heidi E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi E

Amazing vakansie gewees.

Baie lekker plekkie. Het lekker gebly.

Vanessa G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Was 'n awesome naweek.

Ons gaan elke jaar vir Paasnaweek na La Montagne en bespreek gewoonlik met 'n ander besprekingsplatform. Ons het egter hierdie keer met dié gebook en dit was net 'n plesier. Ek het my see-uitsig gekry en alles het van die begin tot die einde goed verloop.

Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Sal weer kom kuier.

Uitstekende verblyf met vriendelike personeel. Restaurant se kos is uitstekend en goeie waarde vir geld.

La Montagne se terugvoer

Thank you for the feedback and we are so glad that you enjoyed your stay.

La Montagne
Mari E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari E

Pragtige hotel met baie goeie geriewe.

Baie lekker gebly, dankie.

Yvonne R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R

Uitstekend!

Verblyf was fantasties, en om nie eers te praat van die kos nie. Uitstekend!

Cornelis B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis B

Heerlik gerus, baie ontspannend.

Alhoewel die weer nie saamgespeel het nie, was die verblyf uitstekend.

Niel V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

One night work stopover.

Smaller than what the picture suggests (2 rooms) but opens up nicely with stacker doors. Everything you need in one place, including bargain prices at the spa.

Johan W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Awesome.

Ons het heerlik gebly en dit baie geniet.

Derrick H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick H

Die verblyf en geriewe was tops en die staf besonders vriendelik.

Sien sterre.

Anton V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Ek het dit rerig geniet daar en sal weer gaan.

Sien sterre.

Lorraine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine C

Veilig en gemaklik met restaurante binne die gebou.

Ja, baie veilig en naby die strand.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anneline H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline H

Was memorable.

Weather wasn't great; nevertheless, the entertainment was on point.

Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Mooi uitsig! Alles was skoon en netjies.

Ons het dit vreeslik geniet! Personeel is vriendelik en hulpvaardig! Ons sal weer soontoe gaan!

Ryno S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S

Perfek vir iemand wat nie wil rondreis nie.

Baie lekker gebly en dit was 'n baie mooi uitsig en gemaklik.

Louis S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis S

Uitstekende ligging en verskeidenheid van aktiwiteite.

Ja, maar algemene instandhouding moet opgeskerp.

Izette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Izette N

Min spasie, maar skoon en gerieflik.

Lekker gebly, kamers is skoon en gerieflik. Voldoende vir een aand.

Joan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan V

Lekke lekke.

Waardeer die goeie diens van u en die verblyf by La Montagne.

Thabo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thabo M

I want to go back .

It was awesome, just windy on arrival, but Sunday weather was ideal for the beach and swimming pool.

Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan L

Lekker!

Ape is 'n irritasie. Andersins fantasties.

Japie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Japie B

Baie slegte ervaring.

Nee. Baie goed was by die orde.

Craig M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Craig M

Seaview brilliant.

Reception staff not very friendly. Housekeeping and maintenance staff excellent. Air conditioning stopped working - reported twice - never resolved. First floor needs a serious facelift. Passage way dismal.

La Montagne se terugvoer

Thank you for the feedback, Craig. We assure you that we will address the issues mentioned to ensure improvement.

La Montagne
L P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
L P

Mooi see uitsig.

Akkommodasie is eintlik 'n bietjie oud. Klientediens is nie op standaard nie.

Andrew A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Andrew A

Not recommended.

This hotel is run down and the pictures on the website need to be updated to reflect the true standard of the current accommodation. It definitely requires maintenance.

Jaundre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaundre S

Vrek lekker!

Ons het baie lekker gebly. Dit was vet pret!

Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Baie heerlike plek, baie om te doen, en jy kan terug sit terwyl alles vir jou gedoen word.

10/10 sal definitief weer daar gaan rus.

Joseph V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph V

Net lekker.

Met aankoms het alles vlot verloop. Heerlike omgewing en alles is net daar. Parkeer jou motor en ontspan net.

Angela V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Dit is 'n mooi en rustige plek, diens is puik.

Dis baie lekker om hier te wees, vriendelike atmosfeer, kinders baljaar in die swembad, lekker en dis rustig, daar is vertonings, kan langs die see loop, alles is binne stapafstand.

Cailin D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin D

Great value for price paid.

Super great stay, perfect place for families, but they should work on the cockroaches.

Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Fantastiese wittebrood.

Veilig, naby aan ander plekke in Ballito, baie netjies, ons het selfs langer gebly.

Jessica D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica D

Vreeslike mooi plekkie met alles wat jy nodig het.

Vreeslik lekker. Vir vier dae was daar geen aircon nie, maar daar is waaiers gegee. Die WiFi-sein was bitter swak.

Susan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Waarde vir geld.

Die resort nodig ernstige maintenance, hulle was besig met verfwerk terwyl ons daar was. Diens by swembad was beperk, gelyk asof daar nie genoeg waiters op diens was om die gaste te bedien nie. Kamers was netjies en gemaklik. Gemeenskaplike badkamers nie skoon vir gebruik nie.

Gert E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert E

Baie lekker gekuier.

Goeie kos teen redelike pryse. Lekker aktiwitete en naby alles.

Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre V

Uiters beknop. Definitief nie effektiewe selfhelp nie.

Geen kaste vir klere, moes uit tas leef. Geen afdak op stoep vir as dit reën nie. Sal dit dalk aanbeveel vir persone wat 'n enkel nag oorbly, of nie in die see belangstel nie, maar eerder langs die swembad in die son wil lê. Teleurstellend.

Lilly D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly D

Was baie lekker!

Ons het die baie geniet. Als is baie nice. Mens kan sien die hotel is bietjie oud en hulle sukkel om op te vang met maintenance maar als was mooi skoon en dis teen die see. Almal was vriendelik.

Leonie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Dit is ons tweede besoek en ons het dit soos laas keer baie geniet.

Lekker gebly soos gewoonlik.

Corlia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B

Fantasties.

Ons het ons vakansie vreeslik by La Montagne geniet. Ons wou nie huis toe gegaan het nie.

Carina T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina T

Fantasties!

Gesellige atmosfeer! Geskik vir enige tipe vakansieganger! Perfekte ligging!

Nicolaas B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B

Altyd lekker by La Montagne! Ons wittebrood was daar 28 jaar gelede.

Ongelukkig was die swembad uitgetap vir reparasies. Dit was egter noodgedwonge so dit het ons nie gepla nie.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Monja M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monja M

Veilig, kindervriendelik, sentraal, maar duur en klein.

Netjiese kamer, maar gange, gebou erg verwaarloos. Lekkende plafonne en stukkende vensters in gange. Geen WiFi in kamers, geen oond en bitter klein kamers. Swemhanddoeke nie altyd beskikbaar by swembad nie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Keitumetse Y - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Keitumetse Y

Unclean.

They were late for our check in and the place was not properly cleaned every day. We ended up cleaning ourselves.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Chantell J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell J

Vakansie geniet.

Die tyd was baie lekker daar, sal graag weer daar bly, maar vir langer.

Melissa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Baie ontspannend.

Alles wat jy nodig het is reg op die perseel.

Angela V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Fantastiese rustige naweek.

Goeie dienste. Baie skoon en netjies. Naby alle inkopiewinkels.

Antoinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Amazing.

Check in time should be earlier though as we traveled early from far.

Annelie P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie P

Was rustig en baie lekker.

Kamer is netjies, skoon, met 'n see-uitsig, kon afsluit en net ontspan.

Hermien S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien S

Hotel op sy beste.

Heerlike atmosfeer en geriewe tops! Sea View unit kort bietjie maintenance en upgrade. Verder baie lekker gekuier!

Sareta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sareta S

Heerlik gekuier by 'n ongelooflike Penthouse, daar het niks ontbreek nie.

Pragtig geleë, ruim, skoon, netjies keurige interior, heerlike Jacuzzi's, naby strand en pragtige uitsig oor die oseaan. Naby heerlike restaurante, winkelsentrums en die hoofweg en bitter naby aan die lughawe.

Francois P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Francois P

Frustrerend en lekker maar maak seker jy kry 'n kamer wat die see kan sien.

Die inboekproses was 'n nagmerrie, hulle het nie my details gehad nie en my lank laat wag.

William T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William T

Dankie.

Die nuwe opgegradeerde hotel het baie boufoute en algemene skoonmaak kort hersiening. Kamers word nie daagliks skoongemaak nie agv Covid-reëls,( wat aanvaarbaar is) maar los dan die nodige basiese besem en emmer vir self higiëne van kamers. Die hotel kos en cocktails is onsmaaklik.

Wilandi B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilandi B

Totaal verwaarloos

Die kamers is verwaarloos en kort vir seker herstel. Rommel lê op die vloer, verfwerk kort aandag, vloer was taai. Beddegoed was ten minste skoon. Opgradering is dringend nodig!

Piet S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Piet S

Not value for money. The cleanliness of the room and surrounding area in the resort was horrific.

For the amount of money spent to stay at this resort, you will be able to get better value for money anywhere else abroad. I do not know why South African companies rip off fellow South African citizens. The staff also has to be taught the basics on friendliness and helpfulness in the tourist industry. At times I was ashamed to be associated as a South African citizen. South African employees must start taking pride in their work in order for South Africa to succeed in the tourist industry market place.

Danie N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Danie N

Vuil en geen diens.

Die plek is vuil en geen diens. Kamer vuil en eetgerei vuil, onder bed spinnerakke ek kakkerlakke orals. Die diens by die restaurant is uiters pateties hulle laat jou sit en eers as jy vra wanneer gaan hulle jou help sal die verskoning wees "sorry ons het van julle vergeet." Eetgerei by restaurant was vuil.

Anja M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M

Amazing

Dit was maklik die lekkerste see vakansie ooit met die see reg op jou drumpel. Puik diens en pragtige hotel.

Minette M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette M

Was aangenaam die woonplek was nuut oorgedoen.

Sou egter 'n eenheid nader aan die strand verkies - daar was eenhede oop. Hotel is besig met instandhouding en hulle werskaf deur die dag. Ons eenheid was baie netjies oorgeverf en nuut. Daar is egter nie 'n pan om eiers in te bak of 'n eierspaan nie, verder was alles gerieflik en skoon.

Nico S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico S

Lekker maar plek is onnet. Vloere is vuil.

Sien sterre.

Naomi T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi T

Disappointed.

The porter who received us was very friendly and that was the last friendly face we saw. The room was dirty, we asked that they come and clean which helped, but as we checked in at 6 pm, this should have been done earlier. We had to ask for tea and coffee sachets in the room as it was not restocked, the towels had not been replaced and no tea towels either. Everything had to be asked for. The WiFi is too weak to use in the room and they only provide 100 MB per day and then sell more at an inflated price. Choose other accommodation if you need WiFi!!! We also did not support the restaurant in the hotel as we preferred to drive to a restaurant that provided good WiFi free of charge. Staff at reception only did the mere basic and unwilling to do more. We had to ask for beach towels, they weren’t offered. The tea with biscuits around the pool area at 11:00 daily was nice. The whole place was pretty deserted while we were there. The beach is close to the hotel and okay to swim and relax. Good location. It didn’t feel safe to walk on the boardwalk at night around the hotel, it is also very poorly lit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Teleurgesteld.

Die portier wat ons ontvang het, was baie vriendelik en dit was die laaste vriendelike gesig wat ons gesien het. Die kamer was vuil, ons het gevra dat hulle moet kom skoonmaak wat gehelp het, maar toe ons om 18:00 inklok, moes dit vroeër gedoen gewees het. Ons moes tee- en koffiesakke in die kamer vra, want dit was nie weer aangevul nie, die handdoeke is nie vervang nie en ook nie teedoeke nie. Alles moes gevra word. Die WiFi is te swak om in die kamer te gebruik en dit lewer slegs 100 MB per dag en verkoop dan meer teen 'n hoë prys. Kies ander akkommodasie as jy WiFi benodig! Ons het ook nie die restaurant in die hotel ondersteun nie, want ons verkies om na 'n restaurant te ry wat gratis WiFi bied. Personeel by ontvangs het slegs basiese gedoen en was nie bereid om meer te doen nie. Ons moes strandhanddoeke vra, dit word nie aangebied nie. Die tee met beskuitjies daagliks om 11:00 by die swembad was lekker. Die hele plek was redelik verlate terwyl ons daar was. Die strand is naby die hotel en is lekker om te swem en te ontspan. Goeie ligging. Dit voel nie veilig om snags rondom die hotel op die promenade te loop nie, dit is ook baie swak verlig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Matilda B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Pragtig en netjies.

Uitsig op see was vreeslik mooi. Ons het op die 3de verdieping gebly met balkon. Die hotel is pragtig met vriendelike personeel. Die nuut-oorgedoende eenhede is baie mooi en netjies. Maak seker as jy bespreek dat jy 'n nuwe eenheid kry. Die ou eenhede se badkamers is regtig aaklig.

Rita P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita P

5 Ster akkommodasie.

Ons hou altyd heerlik vakansie by La Montagne en bly terug gaan. Dit is 'n baie gerieflike oord met als tot jou beskikking. Dit is altyd 'n heerlike ervaring!

Leonie P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Reg by die see. Gerieflike, skoon verblyf.

Dit is ons tweede besoek. Die kamers is opgegradeer sedert ons laaste besoek. Ons het lekker gebly en die kamer was skoon en netjies. Ons het letterlik by die deur uitgestap oor die paadjie en ons was op die strand. Die etes was teen 'n baie billike prys en heerlik. Sal beslis weer gaan.

Marthinus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C

Wonderlike wegbreek by die see.

Pragtige en luukse verblyf! Vriendelike en behulpsame personeel.

Marian C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C

Onvergeetlik.

Alle verwagtinge oortref.

Hannelie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Heerlik gerus.

Hou nie daarvan dat dagbesoekers kan in en uit na eie wil nie. Vriendelike personeel, na opgradering van kamers gaan dit baie mooi wees.

Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Pauline J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline J

Not value for money.

My husband and I travel a lot and for the daily rate we found the standard of accommodation lacking. Bathroom needs serious updating and bedside lamps were dodgy as you had to fiddle with the wiring to get the lamp to work. There was very limited stock of coffee etc. and we had to request milk as there was none. The unit we got also did not match the photos and sea views displayed on the website at the time of booking. Cleaners are extremely noisy down the hall ways early in the morning, also shouting for some reason. It was however very handy for us that there was luggage storage facilities where we could leave our luggage while still enjoying Ballito before flying out in the evening.

Bianca H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Loved everything about this place!

I didn't want to go home after our stay. We sat and watched the waves from our room all day long!

Janet D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet D

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese ondervinding gehad en sal definitief La Montagne vir enige iemand aanbeveel.

Linda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Heerlik.

Pragtig, rustig en asemrowende see-uitsig.

Stephanus T - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanus T

Sondagaand wegbreek.

Ons het gebly in 'n netjiese, skoon eenheid met 'n pragtige see-uitsig wat omtrent 5 minute se loop van die strand af is.

Pj M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pj M

Baie lekker.

Akkommodasie is standaard, maar die badkamers is 'n gemors. Die bad/stort in die eenheid is 'n totaale gemors! Water lek die hele vloer vol, baie klein en ongemaklik, geen ventilasie. Sal regtig voorstel dat hulle die eenheid verbeter. Verdere is dit 'n baie lekker plek.

Colin G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin G

Rustige, veilige en sentrale verblyf in Ballito.

Oor die algemeen was ons tevrede met die verblyf. Hulle is besig om verbeteringe aan te bring, maar dit het nie 'n invloed op ons gehad nie. Ons moes kamers ruil vir die laaste aand wat nie baie gerieflik was nie.

Sandra B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra B

Nie iets om oor opgewonde te raak nie.

La Montagne is nie so skoon soos wat ek dit sou wou gehad het nie. Daar was hare in die stort en op die bedmatjies. Ons het 2 aande bespreek en moes na een aand skuif na 'n ander eenheid, omdat hulle 'n ander bespreking gehad het vir die eenheid waar ons gebly het. Ons kon dus nie lekker uitpak en ontspan nie, aangesien ons uit die taste moes leef. Alhoewel La Montagne hard probeer is dit die klein detail en afronding wat 'n alleen-eienaar-instansie bevat wat afwesig is.

Tanya E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya E

Bad service from management.

Upon our arrival we were put in a room right next to where they were busy with construction. The noise was so loud from next door we could barely hear each other speak. Construction started at 07:00 in the morning and went on till after 15:00. We spoke to the manager about this who said that they can't put us in another room because we paid for the new refurnished room and there wasn't any other available. We paid the full price of the room and was never notified that we will be living next to a construction site. Only after our 3rd complaint and 3 days later did they move us to another unit. Not a very happy experience.

Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Zandra Z - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zandra Z

Na aanvanklike "hick-up" het die bestuurder Sandra ingetree en beslis ons verblyf daar "gered". Dankie Sandra!

Maak baie seker wat jy kry wanneer jy 'n studio apartment met 'sea view' en 'braai facilities' bespreek - beperkte see-uitsig oor swembad en restaurantgedeeltes en 'n warmplaat vir braai - was nie ons idee nie. Opgradering na 'n 'preferred sea view" in die voorste gedeelte wat op die strand uitkyk, en 'n gasbraaier en opgeknapte interior eenheid, het ons verblyf daar egter gered! Dankie Sandra!

Rienie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rienie S

Geen privaatheid, het betaal vir 'n sea view guest room maar is geplaas in 'n non sea view guest room.

Geen privaatheid, gaste langs jou loop vrylik op en af op die patio wanneer jy braai of op patio sit. Wanneer dit reën kan jy nie op die patio braai of sit nie. Ons het in die begin van die jaar bespreek en betaal vir Desember 2018 vir 'n sea view guest room, maar was geplaas in 'n non sea view guest room. Ons het gekla daaroor by ontvangs twee keer, maar daar was vir ons gesê hulle kan nie help nie, vol bespreek vir tydperk.

Louis S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louis S

Baie swak diens ontvang.

Om 14:15 daar aangekom, om 'n kamer te vind wat nog nie 'n vinger aan verroer is na vorige gaste reeds al voor 10:00 die oggend vertrek het nie. Terug by die ontvangs om dit te rapporteer net om te hoor inkloktyd is eers 15:00 (dit het nie so op die webtuiste gestaan nie), toe 'n nuwe kamer aangebied wat ook nie reg was nie. Om 16:30 kon ons toe eers die oorspronklike kamer nr. 307 kry. Kamer kort definitief 'n revamp, toilet spoel nie en moes self maar bak oplig om te kyk dat water inloop, lugreëling werk nie behoorlik nie. Sal definitief nie weer La Montagne besoek nie, uiters teleurstellend om die minste te sê.

Danie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Verrassend.

Ons was aangenaam verras. As ek enigsens weer geleentheid kry besoek ons dit weer! Pragtige uitsig, skoon geriewe, aangename personeel en puik restaurante en geriewe. Alles regtig baie lekker.

Henri B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henri B

Baie lekker.

Sien sterre.

Kevin D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin D

Baie lekker.

Baie lekker saam met die vriendelike diens.

Anlien V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anlien V

Verblyf was lekker. Weer was goor met baie wind in Oktober.

Was pragtig. Swembad heerlik en skoon. Kamers en personeel tops. Menu by resturant bietjie limited - het meer vars seekos verwag.

Theresa N - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa N

Ruim skoon kamers. Goeie gesinsvakansie.

Ons het ons tyd baie geniet en die eenheid was baie netjies en skoon. Al wat misleidend kan wees is as jy die nuwe eenhede sien op die web en jy dan 'n eenheid kry wat nog nie opgegradeer is nie.

Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lucille K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lucille K

Mooi uitsig.

Was nie die waarde vir die geld wat betaal is nie.

Laetitia B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia B

Heerlik, kan dit regtig aanbeveel.

Die glasdeur kon uithaak en wou nie van buite sluit nie en dit het maklik van sy spoor afgegaan.

Le-sheil E - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Le-sheil E

Baie lekker gebly!

Lekker gebly, behalwe vir die mense in 500A wat so erg gerook het dat ons hele plek na rook geruik het. Die kinders moes op die slaapbank slaap, want hulle kamer het gestink van die rook!

Vanaf
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 530
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlMmZjYmIzLTYyOTQtNDhhNy04YzhlLTFjZGMzNzViODZjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag (plek vir 2) 94 5 1 5 100 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.53305 31.22245

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang