La Montagne
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 28
Resensies 780
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Craig B - Jul 2024
Algehele gradering
Excellent.
Marinda K - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker see uitsig.
Marais B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Heidi E - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing vakansie gewees.
Vanessa G - Apr 2024
Algehele gradering
Was 'n awesome naweek.
Andre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal weer kom kuier.
La Montagne se terugvoer
Thank you for the feedback and we are so glad that you enjoyed your stay.
Mari E - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige hotel met baie goeie geriewe.
Yvonne R - Jan 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Cornelis B - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus, baie ontspannend.
Niel V - Aug 2024
Algehele gradering
One night work stopover.
Johan W - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Derrick H - Mrt 2024
Algehele gradering
Die verblyf en geriewe was tops en die staf besonders vriendelik.
Anton V - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het dit rerig geniet daar en sal weer gaan.
Lorraine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Veilig en gemaklik met restaurante binne die gebou.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Anneline H - Sep 2024
Algehele gradering
Was memorable.
Pieter V - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi uitsig! Alles was skoon en netjies.
Ryno S - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek vir iemand wat nie wil rondreis nie.
Louis S - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging en verskeidenheid van aktiwiteite.
Izette N - Mrt 2024
Algehele gradering
Min spasie, maar skoon en gerieflik.
Joan V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekke lekke.
Thabo M - Aug 2024
Algehele gradering
I want to go back .
Johan L - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker!
Japie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie slegte ervaring.
Craig M - Feb 2024
Algehele gradering
Seaview brilliant.
La Montagne se terugvoer
Thank you for the feedback, Craig. We assure you that we will address the issues mentioned to ensure improvement.
L P - Jul 2024
Algehele gradering
Mooi see uitsig.
Andrew A - Jan 2024
Algehele gradering
Not recommended.
Jaundre S - Nov 2023
Algehele gradering
Vrek lekker!
Michelle V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie heerlike plek, baie om te doen, en jy kan terug sit terwyl alles vir jou gedoen word.
Joseph V - Okt 2023
Algehele gradering
Net lekker.
Angela V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit is 'n mooi en rustige plek, diens is puik.
Cailin D - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for price paid.
Johan V - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese wittebrood.
Jessica D - Okt 2023
Algehele gradering
Vreeslike mooi plekkie met alles wat jy nodig het.
Susan S - Aug 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Gert E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Pierre V - Mei 2023
Algehele gradering
Uiters beknop. Definitief nie effektiewe selfhelp nie.
Lilly D - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker!
Leonie P - Apr 2022
Algehele gradering
Dit is ons tweede besoek en ons het dit soos laas keer baie geniet.
Corlia B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Carina T - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Nicolaas B - Sep 2022
Algehele gradering
Altyd lekker by La Montagne! Ons wittebrood was daar 28 jaar gelede.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Monja M - Mrt 2022
Algehele gradering
Veilig, kindervriendelik, sentraal, maar duur en klein.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Keitumetse Y - Jan 2022
Algehele gradering
Unclean.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Chantell J - Des 2021
Algehele gradering
Vakansie geniet.
Melissa B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Angela V - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese rustige naweek.
Antoinette D - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing.
Annelie P - Sep 2021
Algehele gradering
Was rustig en baie lekker.
Hermien S - Des 2021
Algehele gradering
Hotel op sy beste.
Sareta S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier by 'n ongelooflike Penthouse, daar het niks ontbreek nie.
Francois P - Feb 2021
Algehele gradering
Frustrerend en lekker maar maak seker jy kry 'n kamer wat die see kan sien.
William T - Apr 2021
Algehele gradering
Dankie.
Wilandi B - Jun 2021
Algehele gradering
Totaal verwaarloos
Piet S - Nov 2021
Algehele gradering
Not value for money. The cleanliness of the room and surrounding area in the resort was horrific.
Lees meerDanie N - Des 2021
Algehele gradering
Vuil en geen diens.
Anja M - Nov 2020
Algehele gradering
Amazing
Minette M - Des 2020
Algehele gradering
Was aangenaam die woonplek was nuut oorgedoen.
Nico S - Des 2020
Algehele gradering
Lekker maar plek is onnet. Vloere is vuil.
Naomi T - Mrt 2020
Algehele gradering
Disappointed.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Teleurgesteld.
Die portier wat ons ontvang het, was baie vriendelik en dit was die laaste vriendelike gesig wat ons gesien het. Die kamer was vuil, ons het gevra dat hulle moet kom skoonmaak wat gehelp het, maar toe ons om 18:00 inklok, moes dit vroeër gedoen gewees het. Ons moes tee- en koffiesakke in die kamer vra, want dit was nie weer aangevul nie, die handdoeke is nie vervang nie en ook nie teedoeke nie. Alles moes gevra word. Die WiFi is te swak om in die kamer te gebruik en dit lewer slegs 100 MB per dag en verkoop dan meer teen 'n hoë prys. Kies ander akkommodasie as jy WiFi benodig! Ons het ook nie die restaurant in die hotel ondersteun nie, want ons verkies om na 'n restaurant te ry wat gratis WiFi bied. Personeel by ontvangs het slegs basiese gedoen en was nie bereid om meer te doen nie. Ons moes strandhanddoeke vra, dit word nie aangebied nie. Die tee met beskuitjies daagliks om 11:00 by die swembad was lekker. Die hele plek was redelik verlate terwyl ons daar was. Die strand is naby die hotel en is lekker om te swem en te ontspan. Goeie ligging. Dit voel nie veilig om snags rondom die hotel op die promenade te loop nie, dit is ook baie swak verlig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Matilda B - Okt 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Rita P - Okt 2019
Algehele gradering
5 Ster akkommodasie.
Leonie P - Aug 2019
Algehele gradering
Reg by die see. Gerieflike, skoon verblyf.
Marthinus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek by die see.
Marian C - Jan 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Hannelie D - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Pauline J - Sep 2019
Algehele gradering
Not value for money.
Lees meerBianca H - Nov 2018
Algehele gradering
Loved everything about this place!
Janet D - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Linda S - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Stephanus T - Sep 2018
Algehele gradering
Sondagaand wegbreek.
Pj M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Colin G - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige, veilige en sentrale verblyf in Ballito.
Sandra B - Des 2018
Algehele gradering
Nie iets om oor opgewonde te raak nie.
Lees meerTanya E - Jan 2018
Algehele gradering
Bad service from management.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Zandra Z - Aug 2018
Algehele gradering
Na aanvanklike "hick-up" het die bestuurder Sandra ingetree en beslis ons verblyf daar "gered". Dankie Sandra!
Rienie S - Des 2018
Algehele gradering
Geen privaatheid, het betaal vir 'n sea view guest room maar is geplaas in 'n non sea view guest room.
Lees meerLouis S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie swak diens ontvang.
Lees meerDanie V - Sep 2017
Algehele gradering
Verrassend.
Henri B - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Kevin D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Anlien V - Okt 2017
Algehele gradering
Verblyf was lekker. Weer was goor met baie wind in Oktober.
Theresa N - Feb 2017
Algehele gradering
Ruim skoon kamers. Goeie gesinsvakansie.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Lucille K - Jan 2017
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Laetitia B - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlik, kan dit regtig aanbeveel.
Le-sheil E - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Beach-weg 100, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang