La Motte Gastehuis
Beskrywing
Tinktinkie is 'n aparte, klein kamer met 2 enkelbeddens, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV, yskassie, mikrogolf en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tarentaal is 'n ruim kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elektriese komberse, skoon linne en handdoeke word voorsien. Die geriewe sluit DStv, gratis WiFi, 'n waaier en ondervloerse verhitting in. Daar is 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit en 'n binnebraai met braaigeriewe. Buite op die stoep is sitplek langs 'n swembad en in die tuin is daar genoeg speelruimte vir kinders.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is DStv, 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kokkewiet is 'n solderkamer en word bereik met buitetrappe. Die kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed, elektriese komberse en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is lugversorging, 'n TV, yskassie, mikrogolf, eetgerei en braaitoerusting. Gaste kan in die tuin ontspan en daar is ook braaigeriewe en 'n area waar kinders kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Tortelduif beskik oor 2 kamers, een met 'n dubbelbed en die ander met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is elektriese komberse, 'n selfsorg-kombuisie en 'n leefarea met DStv. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe en 'n braairooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Houtkapper is 'n aparte, ruim kamer met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is lugversorging, DStv en WiFi. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan in die tuin ontspan en daar is ook braaigeriewe en 'n area waar kinders kan speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar 'n ekstra koste per persoon en moet ten minste 24 uur voor die tyd bestel word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 30%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Motté, Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang