Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Motte Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Susan W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Cosy and "pure plaas". Beautiful accommodation. Every detail and handmade item is carefully thought out and planned. Warm, cosy atmosphere. Thank you very much. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die duurbaarste mensies en baie gasvry. Ongelooflik lekker. Rustig, baie skoon, netjies en alles is so beeldskoon mooi. Dit is awesome mooi, veilig en love daal 4potjies diere kinders van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige ou kliphuis. Skoon en netjies. Sal hierdie gastehuis vir seker aanbeveel en weer gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Heerlike rustige wegbreek. Ons het die rustige atmosfeer baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Heerlik kom ontspan na bedrywige dae langs die sportsveld. Heerlik gebly! Oom en tannie het ons so tuis laat voel. Ware hartsmense. Die huis met sy unieke styl laat mens na jou kleintyd verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Outydse mooi. Kamer Tortelduif. So oulik. Allerhande outhede. Bed slaap heerlik. Bygesê, as jy van 'n harde bed hou. Spesiale vars blomme in die kamer. Hartlike ontvangs. Mooiste "view".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Eienaar was baie gasvry. Ons kamer was klaar lekker warm na 'n koue dag by die sportveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Heerlike plaasomgewing. Ons het oornag by La Motte Gastehuis. Pragtige omgewing en kamer was so mooi. Gedink die snelweg sal pla, maar glad nie. Sal graag weer daar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brett D
1 nag
5.0
Des 2022

Tranquil setting amongst the trees. Beautiful sandstone farmhouse set amongst the trees with an extensive and well manicured garden. The unit was well appointed and had everything one would need. A home-from-home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Lieflik rustig, pragtige plek. Lieflike, rustige omgewing. Ons het heerlik gerus al was dit net vir een aand. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Motté, Preekstoelpad, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2Mjc0MDJlLWVjOTAtNGRkMi05NjI4LWUyMzc1ODhjNjg3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 La Motté Preekstoelpad 9700 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -28.264 28.350027777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang