Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Mouette 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat, La Mouette 4, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Mouette 4 is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping wat in 'n veilige landgoed in Manaba Beach geleë is. Die Wild Coast Casino is net 30 km weg en hierdie woonstel is naby verskeie winkelsentrums, reisdienste, restaurante en sportgeriewe in KwaZulu Natal.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed, 1 rusbank vir 'n kind, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul eie maaltye kan geniet. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank met 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n see-uitsig, buitemeubels en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig en 1 sleepwa beskikbaar. Die Manaba-, Uvongo- en Margate-strande met gewilde visserspiere en getypoele is naby geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.3
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

Quen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Collison-straat, La Mouette 4, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Mouette 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collison-straat, La Mouette 4, Manaba Beach, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341055428ce06f8b49a813858c48484111594c179ad439334c12c78b7b2d1839cf5bc4418cb81bcec8e1464823d786033e56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 3 Collison Street La Mouette 4 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.852899476424 30.382052955889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang