Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Orchard Hotel

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies


Netheid
2.0
Ligging
2.4
Waarde vir geld
2.3
Diens
2.6
Veiligheid
2.6
Zayne G
Kort verblyf
3.8
Apr 2024

It was nice, no complaints. Nice and quiet. Only on Sunday they had a problem with the electricity, but they have a generator. They don't supply everything, but they went out of their way to help in other ways.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul P
1 nag
3.0
Mrt 2024

Aanvaarbaar. Dit was aanvaarbaar gewees.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Coenie K
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Apr 2024

Sal glad nie iemand aanbeveel om daar te bly nie. Kamer nie reg met aankoms. Kamer nie skoon nie. Vorige gaste se beddegoed was op bed. Ontvangs onvriendelik. Geen handdoeke of toiletpapier nie. Bad het grond in gehad. My vrou moes self die badkamer skoonmaak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.4
Apr 2024

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Riana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Apr 2024

Onsmaaklik. Glad nie tevrede nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Alex J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Netjiese kamer, maar alles ruik na rook, sal die plek nie aanbeveel vir 'n nie-roker nie. Kamer was nie gereed by aankoms nie. Die kamer en linne het geruik na rook wat baie onaangenaam was.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sanjay Nundcoomar N
1 nag
1.2
Aug 2023

Glad nie professioneel soos per advertensie nie. Glad nie 'n goeie ondervinding gehad nie kon geen sekuriteitswag sien nie. Ontvangsdame was glad nie vriendelik nie, het my inteendeel baie ongemaklik laat voel. Sy en ek neem aan ander werkers het hul selfone meer interessant gevind as om 'n gas te verwelkom. Daar is glad nie etes bespreek van hoe dit werk of enige iets nie. My kamerdeur kon nie eens sluit nie - 'n beslissing moes gemaak word en ek het nie eens daar oorgeslaap nie. Ek as vrou het baie onveilig gevoel en was baie teleurgesteld. Addisonele kostes moes aangegaan word om ander verblyf te kry!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Magrietha B
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2022

Beurtkrag het ongelukkig groot invloed tydens verblyf veroorsaak. Die bespreking was op Vrydag gedoen, maar La Orchard personeel het dit eers ongeveer 1 uur voor ons aankoms Maandagmiddag ontvang. Moes dus wag om enkelbeddens gereed te kry in die twee kamers.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2021

Geen rokerreëls nie. Gange en kamers stink na rook. Kan gerus ontbyt aanbied.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis-weg 5, Orchards, Johannesburg, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7414e608f56358a1a110b2f56f87d5a366d8f9012ef96eba6442f8d943d1ff0177dcf94b402a439660ca643e2117df81f264?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 3 5 Louis Road Orchards 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.15677 28.082344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang