Coastal Hospitality - La Palma 18
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Desireé V - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese vakansie.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Desiree en familie,
Vreeslik dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is baie bly dat julle 'n lekker vakansie ervaring gehad het. Julle was fantastiese gaste! Kom kuier asb. gou weer vir ons.
Diaz Groete,
Leon
Charlton P - Nov 2023
Algehele gradering
Genotvol.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Charlton. Ek waardeer jou terugvoer opreg en bly om te verneem dat jy 'n wonderlike tyd gehad het.
Vriendelike Diaz Strand Groete,
Leon
Anton C J L - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowend. Pragtige see-uitsig.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Anton en familie,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie en gawe woorde. Dit is beslis lekker om te hoor dat jul 'n fantastiese vakansie ervaring gehad het. Kom kuier gerus gou-gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Andre D - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename vakansie gewees.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Baie dankie Andre & familie.
Ek waardeer jul terugvoer en sien uit na jul volgende vakansie-kuier by ons.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Luane G - Aug 2023
Algehele gradering
Een van die beste uitsigte in Mosselbaai. Veilig en gerieflik.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Luane en familie,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en is ongelooflik bly dat jul n wonderlike wegbreek ervaring gehad het.
Kom kuier gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Heidi O - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Heidi,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit maak my hart baie bly om sulke gawe terugvoer te ontvang. Kom kuier gou-gou weer.
Vriendelike Diaz Groete,
Leon
Barry T - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees, naby aan strand, winkelsentrum en Waterpark.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Barry en Familie, baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons sien julle hopenlik binnekort weer. Groetnis. Leon
Mariana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging. Netjiese huis.
Lees meerCoastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Mariana,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is wel baie teleurgestel om van jul ervaring te lees, maar steeds dankbaar dat jul lekker gekuier het. Die huis is selfsorg, dus is skoonmaak dienste of vars handdoeke/linne nie ingesluit nie. Dit was voor en op aankoms aan jul gekommunikeer dat jul skoonmaak dienste kan bespreek sou dit verlang word. Ons bied n vol skoonmaak diens wat linne en handdoeke ruiling insluit teen n addisionele fooi en ons het ook n dame van buite wat basiese skoonmaak diens bied vir gaste wat nie ons vol skoonmaak en ruiling fooi wil betaal nie en jul het hierdie opsie verkies. Ongelukkig sluit dit nie ruiling in van handdoeke of linne nie (Jul was bewus daarvan) want ons laat nie dat ander mense ons linne hanteer nie om sodoende moontlike skade aan items te voorkom. Dit is 'n 4-Slaapkamer, 3 badkamer dubbelverdieping huis, dus is die fooi betaalbaar ongelukkig nie die van n klein woonstel nie. Die handdoeke is ook standaard bad handdoek grootte. Die Huis bied n wasmasjien, tuimeldroër en waslyne waar julle die handdoeke self kon was.
Die L-Vorm bank is 'n duursame Corricraft bank met n lang lewensduur en het ons nog nooit hierdie klagte ontvang nie en selfs dit ook nie self as "gaar gesit" ervaar nie, soos wat jul in ons ander resensies kan sien.
Ons sal aandag gee om ekstra bakke, skêr en skiller te voorsien.
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit.
Groetnis,
Leon
Wendy T - Okt 2022
Algehele gradering
It was an amazing experience. It has all the facilities one needs and more. A memorable experience indeed.
Coastal Hospitality - La Palma 18 se terugvoer
Beste Wendy,
Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit was heerlik om jul as ons gaste te he. Kom kuier gou weer.
Mooi loop,
Leon Kruger
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandboulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang