Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coastal Hospitality - La Palma 18

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Xander & Vriende, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Dit is vir ons vreeslik lekker om te hoor dat julle 'n wonderlike wegbreek by ons geniet het. Kom kuier gerus gou weer! Vriendelike Groete, Leon

Desireé V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Fantastiese vakansie. Baie lekker gebly. Die diens van Leon was uitstekend en hy word hoogs aanbeveel. Mooiste strandhuis met 'n asemrowende see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Desiree en familie, Vreeslik dankie vir julle wonderlike resensie. Ek is baie bly dat julle 'n lekker vakansie ervaring gehad het. Julle was fantastiese gaste! Kom kuier asb. gou weer vir ons. Diaz Groete, Leon

Charlton P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Genotvol. Baie lekker gebly. Plek is lieflik en is toegerus met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Baie dankie vir jou resensie, Charlton. Ek waardeer jou terugvoer opreg en bly om te verneem dat jy 'n wonderlike tyd gehad het. Vriendelike Diaz Strand Groete, Leon

Anton C J L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Asemrowend. Pragtige see-uitsig. Dit was 'n fantastiese week. Die plekkie is asemrowend. Die uitsig is pragtig. Die woonstel is goed geleë en ek dink dit is beslis waarde vir jou geld. Ons sal vir seker weer daar kom kuier. Dankie, Leon, vir jou uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Anton en familie, Baie dankie vir jul wonderlike resensie en gawe woorde. Dit is beslis lekker om te hoor dat jul 'n fantastiese vakansie ervaring gehad het. Kom kuier gerus gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Andre D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Dit was 'n baie aangename vakansie gewees. Sal weer daar kom bly met volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Baie dankie Andre & familie. Ek waardeer jul terugvoer en sien uit na jul volgende vakansie-kuier by ons. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Luane G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Een van die beste uitsigte in Mosselbaai. Veilig en gerieflik. La Palma beach houise 18 is defintief een van die beste plekke in Mosselbaai. Dis is baie veilig en gerieflik gelee amper in die middel van Mosselbaai en Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Luane en familie, Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Ons waardeer die terugvoer en is ongelooflik bly dat jul n wonderlike wegbreek ervaring gehad het. Kom kuier gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Heidi O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Fantastiese naweek. Ligging is uitstekend reg voor see, steeds baie veilig omhein. Genoeg parkeerplekke. Netjies en skoon. Ideaal vir 8 vriende of groot familie. Geen loadshedding. Vriendelik ontvang. Breekskadedeposito was onmiddelik terugbetaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Heidi, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit maak my hart baie bly om sulke gawe terugvoer te ontvang. Kom kuier gou-gou weer. Vriendelike Diaz Groete, Leon

Barry T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker gewees, naby aan strand, winkelsentrum en Waterpark. Skoon ouers, kinders en kleinkinders het dit so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Barry en Familie, baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle by ons te hê. Ons sien julle hopenlik binnekort weer. Groetnis. Leon

Mariana V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2023

Goeie ligging. Netjiese huis. Goeie ligging, groot genoeg vir 'n gesin. Gemaklike beddens en beddegoed. Sou graag vars handdoeke wou hê as jy vir 7 dae bly. Handdoeke is goed vir kinders, maar verskriklik klein vir volwassenes. Banke se kussings is gaar gesit, baie ongemaklik. Laaie waar eetgerei in is, is baie vuil. Geen skêr of groenteskiller nie. Ook geen glasbakke met deksels om kos in te bêre nie. Overall 'n baie lekker huis en ons het ons vakansie geniet.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Mariana, Baie dankie vir jou resensie. Ons is wel baie teleurgestel om van jul ervaring te lees, maar steeds dankbaar dat jul lekker gekuier het. Die huis is selfsorg, dus is skoonmaak dienste of vars handdoeke/linne nie ingesluit nie. Dit was voor en op aankoms aan jul gekommunikeer dat jul skoonmaak dienste kan bespreek sou dit verlang word. Ons bied n vol skoonmaak diens wat linne en handdoeke ruiling insluit teen n addisionele fooi en ons het ook n dame van buite wat basiese skoonmaak diens bied vir gaste wat nie ons vol skoonmaak en ruiling fooi wil betaal nie en jul het hierdie opsie verkies. Ongelukkig sluit dit nie ruiling in van handdoeke of linne nie (Jul was bewus daarvan) want ons laat nie dat ander mense ons linne hanteer nie om sodoende moontlike skade aan items te voorkom. Dit is 'n 4-Slaapkamer, 3 badkamer dubbelverdieping huis, dus is die fooi betaalbaar ongelukkig nie die van n klein woonstel nie. Die handdoeke is ook standaard bad handdoek grootte. Die Huis bied n wasmasjien, tuimeldroër en waslyne waar julle die handdoeke self kon was. Die L-Vorm bank is 'n duursame Corricraft bank met n lang lewensduur en het ons nog nooit hierdie klagte ontvang nie en selfs dit ook nie self as "gaar gesit" ervaar nie, soos wat jul in ons ander resensies kan sien. Ons sal aandag gee om ekstra bakke, skêr en skiller te voorsien. Baie dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer dit. Groetnis, Leon

Wendy T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

It was an amazing experience. It has all the facilities one needs and more. A memorable experience indeed. Its a beautiful and well thought through house on the beach with all the amenities one can dream of and more. We had an amazing time with our family, and the kids enjoyed having access to their "own" beach. Its has an amazing 180° view of the bay in a security complex, allowing peace of mind in terms of safety. Will definitely return to this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Coastal Hospitality - La Palma 18
Beste Wendy, Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Dit was heerlik om jul as ons gaste te he. Kom kuier gou weer. Mooi loop, Leon Kruger

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 900
R2 900 R2 610
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c49aa1dfc7b4f9cfc0fb86d21568d75c125196173b4cdc30c6742a919d2b1abc7d4090f0c832e23eb5785b883f2fa6c111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 610 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Beach Boulevard East Die Voor Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.156304237373 22.11000714293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang