Coastal Hospitality - La Palma 18
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 30 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandboulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 900R2 610 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Coastal Hospitality - La Palma 18 is 'n pragtige selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die hartjie van Diazstrand in Mosselbaai, en dit is stapafstand vanaf Diaz Waterpark.
Dié dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Daar is 'n ekstra badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is op die grondvloer.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die kombuis.
Die kombuis lei na die sitkamer wat sitplek en 'n TV het. Gaste het toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeure lei na die stoep met braaigeriewe, 'n volle see-uitsig, en direkte toegang tot die strand.
Die huis se parkeerplek is op die grondvloer en bereikbaar met trappe na die voordeur, waar die leefareas op die grondvloer is. Die slaapkamers is met trappe toeganklik.
Alle tariewe sluit 'n vertrekskoonmaakfooi en breekskadedeposito uit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 40
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Strandboulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Coastal Hospitality - La Palma 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandboulevard-Oos, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang