Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir La Palma 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mlungisi H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mlungisi H

Calm and relaxing.

Very relaxing and a stone's throw away from the beach and restaurants.

Driaan J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driaan J

Lovely and cozy beach apartment.

The apartment is fully equipped and perfect for our family visit. We highly recommend this apartment for a beach holiday as it has direct access to the beach. Very cozy and relaxing.

Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette H

The teenager and young adults loved the fact that they could just walk to the beach.

Relaxing and very calming.

Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Baie lekker gebly en Yolande het ons ook verwittig wanneer daar beurtkrag is.

Als was in orde. Die Netflix was nie aan nie, maar gelukkig het ek my eie inskrywing daarvoor gebruik. Baie skoon en netjies gewees. Dit was ook 'n pluspunt vir die gebruik van onbeperkte WiFi.

Jacqueline C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Heerlike woonplek, uitstekende ligging.

Dit was 'n heerlike kuier. Perfek geleë en perfek toegerus.

Nico V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Rustig.

Baie lekker stil plek buite seisoen.

Henalicia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henalicia V

Home away from home.

We enjoyed our stay and would definitely book again!

Janie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V

Ons het dit baie geniet daar.

Dit was ons tweede keer hier by La Palma 3. Die plek is baie goed ingerig met genoeg spasie vir almal.

Vernon E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon E

Kuier was uitstekend, sal weer bespreek.

Lekker naby see, kinders het hulle terdeë geniet. Baie dankie, Yolande.

Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Puik bestemming! Puik ingerigte, netjiese woonstel!

Ek en my vrou was albei baie beïndruk met die netheid en ons het wraggies alles gehad wat ons benodig. Goed geleë. Baie dankie Yolandie, jou diens was puik! Sal beslis weer hier wil inwoon.

Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Pragtige plekkie.

Baie gerieflike plekkie. Ten volle toegerus. Geen "loadshedding"! Die gasvrou Yolande is altyd beskikbaar en bereid om te help.

Cleveland L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cleveland L

Baie lieflike plekkie, sal beslis aanbeveel.

La Palma is die perfekte vakansie-akkommodasie. Sal beslis weer gebruikmaak van die plek.

Sune V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Stunning.

Very beautiful. Close to all amenities. Yolande was very helpful and friendly.

Elroy L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elroy L

Waarde vir jou geld.

Die woonstel is baie netjies en skoon te kort aan niks regtig waarde vir jou geld.

Larisa K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larisa K

Ons het elke oomblik geniet, ons het regtig lekker gebly.

Ons as gesin was baie beïndruk met die plek. Dit is netjies, skoon en kon lekker buitebraai met my baba seuntjie wat lekker orals kon rondkruip (11 maande Oud) dis veilig en naby aan alles. Ons as gesin gaan definitief weer daar bly.

Genevieve N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve N

Veilig, baie goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.

Die woonstel is uitstekend geleë en mens voel baie veilig. Ons het niks kortgekom nie alles waarvoor ons kon vra. Hou so aan!

Janie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie V

Baie lekker.

Die woonstel is goed ingerig en mooi. Ons het baie lekker gebly.

Theo M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M

Dit was verskriklik lekker.

Ons het ons verblyf baie geniet en Yolande was baie vriendelik en die eenheid is baie goed toegerus het niks meer nodig gehaat dankie aan die webtuiste vir julle vriendelike diens.

Frank G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G

Baie lekker plek, alles wat nodig is in plek.

Geen probleme ervaar nie, baie veilige omgewing en stil.

Sharene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharene B

Pleasant beach breakaway.

Very friendly service and clear instructions lead to a very pleasant arrival. Unit was neat and tidy on the ground floor. The small courtyard made a mommy of a 5 year old feel very at ease. Very short walk to the beach as well as to the Waterpark.

Chantal C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal C

Heerlik, veilig, stapafstand van see.

Net gesukkel met die stort. Die deur lek en maak die hele badkamervloer nat. Die eienaar het egter onderneem om dit hierdie jaar te vervang. Alhoewel die huis baie netjies en skoon was, het die skoonmaakdienste nie die stoele buite skoongemaak nie. Dit was nog vol seesand van die vorige huurders. Anders as dit het ons heerlik gebly, baie dankie.

Andrew F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Great location and very safe for families.

Would recommend to families.

Beveley S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beveley S

Beslis nie ons laaste keer by La Palma 3 nie!

Als is netjies, plekkie laat jou tuis voel. Motor is veilig op perseel. Sekuriteit is sigbaar dag en nag. Jy is loopafstand van die see, beste naweek, beste keuse van verblyf. Baie dankie La Palma 3!

Annemarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Vars en veilige verblyf.

Baie dankie vir 'n wonderlike, skoon en baie veilige verblyf! Ons was 3 vriendinne en het die verblyf baie geniet - sal enige tyd weer gaan.

Elphia D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elphia D

Sien sterre.

Ideaal vir 'n wegbreeknaweek.

Melanie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Baie lekker plekkie!

Ons het dié plek baie geniet. Alles wat ons nodig het was daar. Daar was tot verwarmers vir die koue nagte. Dit was naby die see met 'n private ingang. Die strand self was ook baie mooi en kon vir ure loop.

Lizbe A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbe A

Awesome.

Was 'n rustige naweek, sal enige tyd were teruggaan.

Agostinho C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agostinho C

Rustig, tydlose prag, asemrowend.

Baie mooi en skoon strand. Ongelooflike sonsopkoms. Rustigheid van die natuurskoon.

Melanie V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie V

Fantastiese naweek.

Baie gerieflik en veilig as jy weggaan vir 'n gesinsnaweek. Baie netjies en groot spasie, alles gehad wat ons nodig gehad het, baie dankie vir 'n heerlike naweek, sal beslis dit aanbeveel.

Juan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Baie netjies en veilig.

Baie oulike plek met die nodige toebehore om jou tydperk te vergemaklik., loopafstand vanaf die strand. Baie veilig.

Samuel J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel J

Rustig stil en lekker gerus.

Die plek het my verbaas en was bo my verwagtinge. Ons het dit geniet.

Sophia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sophia M

Rustige, naby alles. Baie geniet. Sal weer gaan.

Eenheid baie netjies en veilig. Naby strande en inkopieplekke. Klein goedjies wat gepla het - yskas maak nie baie koud nie en oonddeur maak nie behoorlik toe nie.

Leonard M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard M

Baie goeie ervaring.

Dis 'n belewenis.

Gert A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert A

Baie lekker en mooi.

Ons sou graag wou langer bly maar Lockdown level 3 het gebeur.

Raymond S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond S

Baie lekker plek, skoon, netjies en naby alles in Mosselbaai.

Ons sal weer hier oorbly.

Dirk R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Baie lekker en prakties.

Goeie ondervinding gehad met die eenheid. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Nicardo S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicardo S

Plekkie is baie rustig, mooi en skoon.

Alles was ordentlik en skoon. Ons was baie mooi ontvang en het dit baie geniet. Weereens baie dankie.

Freddy E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy E

Dit was uitstekend.

Ek het my naweek geniet, baie lekker en besonders veilig, skoon, netjies en stil. Sal definitief weer gaan.

Jaydine F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydine F

Baie lekker gewees.

Baie netjiese woonstel, ons sal beslis weer teruggaan. Ons het baie lekker gekuier.

Philip M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Lekker kuier in Diaz Strand.

Heerlik gekuier, alhoewel nie direkte see uitsig nie is jy naby 'n heerlike strand. Dit is ook beskut teen die weer/wind, kon braai terwyl dit reën. Goed toegerus, met alles wat benodig word. Baie dankie vir die voorreg om daar te kon vakansie te hou. Baie veilig met sekuriteit wat op hoogte is van wat aangaan. Selfs braai word skoon gemaak.

Lesley V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lesley V

Was goed.

Dit was goed en rustig.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Dit was aangenaam om jul te huisves.

La Palma 3
Riaan E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan E

Heerlik uitgerus.

La Palma 3 is ‘n baie netjiese wooneenheid loopafstand van die strand af. Geen see-uitsig, maar mens hoor die branders breek. Ek sal hul enige tyd aanbeveel! Wooneenheid baie gerieflik ingerig. Volgende keer bly ons definitief langer.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.

La Palma 3
Cliff J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cliff J

Fantasties.

Kliëntediens uitstekend. Pragtig en rustige atmosfeer, behalwe vir die werkers wat nou besig is om die gebou op the knap. Lieflike woonstel, goed toegerus. Sal dit graag aanbeveel vir ander gaste.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul te huisves.

La Palma 3
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Very poor TV, otherwise good.

Give a better description of the stay beforehand.

Karin B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Baie lekker.

Dit was heerlik en baie skoon.

Elizma B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma B

Waarde vir geld, netjies.

Ons het baie lekker gebly. Gerieflik, netjies, alles wat nodig is. Ons het die braaiplek en stoep baie geniet en natuurlik die maklike toegang tot die strand.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete,
Frikkie

La Palma 3
Henriette S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S

Heerlik en gaan definitief weer.

Kan nie vir beter vra en sal dit definitief aanbeveel.

La Palma 3 se terugvoer

Beste Henriette,

Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te huisves. Julle is baie welkom terug. Baie dankie.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Marie B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Heerlik. Veilig.

Baie dankie aan eienaar vir vriendelike diens. Woonstel is ruim, alles wat jy nodig het, is daar. Ons het werklik ons naweek daar baie geniet. Die bonus was die DStv wat kleinseun baie geniet het wanneer hy uitgeput van die strand af moes terug gaan woonstel toe.

La Palma 3 se terugvoer

Hallo Marie,

Baie dankie dat ons jul as gaste kon hê. Ons is bly jul het dit geniet en hoop om jul spoedig weer te sien. Veilige reise.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Chantel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

'n Huis weg van die huis.

Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die huisie is wel toegerus en ons het niks kortgekom. Werklik 'n juweel en ons sal dit vir seker aanbeveel!

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie Chantel en familie. Ons was regtig bevoorreg om jul weer te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Janine A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A

Dis was wonderlik.

Die plek is baie netjies en die eienaars is vriendelike mense. Ons het regtig lekker gekuier. Op goeie plek geleë en die see is letterlik net paar trappe af. Water World is om die draai so ons kon stap met die kinders tot daar. Dis was ons tweede keer daar en ons sal beslis van La Palma 3 gebruik maak in die toekoms.

Robert F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert F

Baie baie geniet.

Dit was 'n heerlike vakansie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars baie gawe en opregte mense. Vriendelike diens ontvang. Voorwaar baie lekker plek en omgewing. Nogmaals baie dankie.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet om jul as ons gaste te hê. Sien julle spoedig weer.
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Karen S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjies woonstel.

Baie lekker gebly in die woonstel. Dit is baie netjies en skoon. Baie lekker geleë. Ek sal miskien net 'n ander bank aanbeveel vir voor in die sitkamer om op te slaap. Die bank slaap nie gemaklik nie. Verder kan ek dit definitief aanbeveel. Eienaar baie oulik. Alles mooi aan ons verduidelik.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie Karen. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.

La Palma 3
Ann-marié M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-marié M

Gerieflike, privaat woonstel.

Gasvrye en vriendelike ontvangs. Woonstel baie mooi, netjies en skoon.

Pieter K - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bespreek.

Baie skoon en netjiese eenheid. Die eienaar is baie behulpsaam. Ons sal beslis weer die eenheid bespreek.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Anthoney V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoney V

Ongelooflike ruim en netjiese eenheid.

Baie dankie vir 'n ongelooflike week se verblyf teen 'n bekostigbare prys. Dit is regtig waarde vir geld en gerieflik naby die strand en see.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Dit was baie aangenaam om jul by ons te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Vasti P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasti P

Gerieflike skoon en netjiese ervaring.

Besprekingsproses was baie positief en maklik. La Palma Villa nr 3 is 'n gerieflike, goed toegeruste, skoon blyplek, feitlik op die strand. Baie veilig en sentraal geleë. Vir seker aan te beveel vir enige vakansie. Kontak met eienaar was ook baie positief.

La Palma 3 se terugvoer

Hallo Vasti. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons is baie bly dat jul die ervaring geniet het en hoop om jul weer te sien.

La Palma 3
Juanita Isabel J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita Isabel J

The place was awesome! Everything was perfect and close to the beach and shops.

The place was perfect. Clean, neat and cosy. Close to all amenities. I would most likely recommend this place to family and friends.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit baie en hoop dat julle spoedig weer van ons gebruik sal maak.

La Palma 3
Ronell B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell B

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Baie netjiese en bekostigbare naweekverblyf.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie, hoop om julle weer te sien.

La Palma 3
Anjelee V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anjelee V

Goed geleë met alles wat jy kan nodig hê in die eenheid.

Die eenheid het direkte toegang tot die strand. Alles was baie skoon en netjies. Sal definitief die eenheid aanbeveel.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie Anjelee. Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te he. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.

La Palma 3
Charmaine D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine D

Dit was 'n pragtige en netjiese woonstel om in te bly.

Dit was baie veilig en baie netjies en gerieflike woonstel om in te bly.

Pieter A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter A

Was vreeslik lekker, naby aan strand.

Baie lekker, sal weer daar gaan vakansie hou.

La Palma 3 se terugvoer

Baie dankie. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop ons sien jul gou weer.

La Palma 3
Rick F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rick F

Verblyf was nie 'n probleem nie. Die eienaar en badkamer is.

Ek was en is nie tevrede met die feit dat die eienaar ons direk begin kontak het gedurende ons tyd by La Palma nie. Hy het aangedring dat ons vir hom ons bewys van betalings stuur en toe later gesê ons moet die balans in sy persoonlike rekening betaal het. Ek was of is nie gelukkig met dit nie, ons bespreek juis aanlyn om sulke insidente te vermy. Die badkamer is 'n probleem, as die stort gebruik word is die hele vloer nat en al die water dam onder die badkamerkassie op. Dit is bedompig, die kas se onderkant vrot en iemand kan gly en sleg seerkry daar.

La Palma 3 se terugvoer

Ek is nou regtig baie jammer dat u ervaring by ons nie so aangenaam was. Ons poog daarna om almal welkom en tuis te laat voel. Normaalweg sal ek nie die gaste direk kontak maar omdat u versuim het om by die reëls van my instansie te bly deur u betaling betyds te doen was ek genoodsaak om u direk te kontak. U het my ingelig dat betaling reeds gedoen was. Ek het u nog tyd gegee en op die 4de dag van u verblyf was betaling nog steeds nie gedoen waarop ek aangedring het op bewys van betaling wat my volste reg is. U het toe op daardie dag eers 'n betaling in my rekening by LekkeSlaap gedoen wat toe eers 3 dae later aan my uitbetaal is. Ek wil u net daarop let dat LekkeSlaap nie verantwoordelik is vir die betaling van balans en dat dit slegs 'n vergunning is aan ons as eienaars dat hul dit hanteer wanneer gaste verkies om betaling daar te maak. U het duidelik ook nie my kennisgewing gelees wat ek per email aan u gestuur aangaande finale reëlings. Die reëls van my en LekkeSlaap is duidelik dat betaling op die dag van aankoms gemaak moet word voordat u sleutels kan ontvang. Ongelukkig speel ek nie polisieman om te kyk of mense voor of op die dag betaal nie, maar indien hul betaling nie inkom na aankoms nie dan sal ek moet optree soos in u geval. Ek is jammer dat u hierdie aangeleentheid hier in die forum kom openbaar maak het om my as eienaar in n slegte lig te probeer stel het nadat u self verkeerd opgetree het.
Wat die badkamer kassie aanbetref is ons bewus daarvan en ons wag vir 'n geleentheid om herstelwerk te doen.

La Palma 3
Pg S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pg S

Lekker vakansie-bestemming met die perfekte ligging.

Ons het heerlik hier gebly. Die woonstel was baie netjies met ons aankoms en ons is vriendelik verwelkom deur die eienaars.

La Palma 3 se terugvoer

Hallo Pieter en gesin,

Ons waardeer dit baie en hoop dat jul die vakansie geniet het. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Mosselbaai groete

Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Wayne K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne K

Lekker blyplek in veilige kompleks wat geleë is naby alle geriewe en see.

Sien gerus die sterre.

La Palma 3 se terugvoer

Hallo Wayne,
Ons is baie bly dat jul dit geniet het en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te kan bedien.
Groete
Frikkie en Tiesa

La Palma 3
Tanya H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya H

Lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly in La Palma 3. Die plekkie is baie mooi gemeubileer en netjies. Ons was 3 volwassenes en 1 klein kindjie, daar was meer as genoeg ruimte vir ons almal. Die sekuriteit is ook baie goed. Frikkie en Tiesa is baie gawe, aangename mense. Ons sal dit beslis aanbeveel. Al negatiewe punt wat ek kan uitlig, is dat die blindings bietjie 'n goeie skoonmaak moet kry. Asook die binnekant van die wasmasjien se rubber by die ingang van die drom. Andersins, baie dankie! Ons het lekker gebly!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9b568c4ddfba33b5810e443ad0b0e00ad7e5682513d4abf107871faf2c992ca586bd054472cb52a1a5430fc76ff3ae4ad0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang