La Palma 3
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Mlungisi H - Jun 2024
Algehele gradering
Calm and relaxing.
Driaan J - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely and cozy beach apartment.
Lizette H - Feb 2024
Algehele gradering
The teenager and young adults loved the fact that they could just walk to the beach.
Louis D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en Yolande het ons ook verwittig wanneer daar beurtkrag is.
Jacqueline C - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlike woonplek, uitstekende ligging.
Nico V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Henalicia V - Aug 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Janie V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet daar.
Vernon E - Mei 2023
Algehele gradering
Kuier was uitstekend, sal weer bespreek.
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik bestemming! Puik ingerigte, netjiese woonstel!
Annette V - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Cleveland L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lieflike plekkie, sal beslis aanbeveel.
Sune V - Des 2022
Algehele gradering
Stunning.
Elroy L - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Larisa K - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het elke oomblik geniet, ons het regtig lekker gebly.
Genevieve N - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig, baie goed toegerus. Sal beslis aanbeveel.
Janie V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Theo M - Feb 2022
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Frank G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, alles wat nodig is in plek.
Sharene B - Okt 2022
Algehele gradering
Pleasant beach breakaway.
Chantal C - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik, veilig, stapafstand van see.
Andrew F - Nov 2021
Algehele gradering
Great location and very safe for families.
Beveley S - Okt 2021
Algehele gradering
Beslis nie ons laaste keer by La Palma 3 nie!
Annemarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Vars en veilige verblyf.
Elphia D - Aug 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Melanie B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie!
Lizbe A - Mei 2021
Algehele gradering
Awesome.
Agostinho C - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, tydlose prag, asemrowend.
Melanie V - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastiese naweek.
Juan V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Samuel J - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig stil en lekker gerus.
Sophia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige, naby alles. Baie geniet. Sal weer gaan.
Leonard M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring.
Gert A - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en mooi.
Raymond S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek, skoon, netjies en naby alles in Mosselbaai.
Dirk R - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en prakties.
Nicardo S - Jan 2020
Algehele gradering
Plekkie is baie rustig, mooi en skoon.
Freddy E - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Jaydine F - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Philip M - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker kuier in Diaz Strand.
Lesley V - Mrt 2020
Algehele gradering
Was goed.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om jul te huisves.
Riaan E - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie en ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Cliff J - Feb 2020
Algehele gradering
Fantasties.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir ons n voorreg om jul te huisves.
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Very poor TV, otherwise good.
Karin B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Elizma B - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, netjies.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet en hoop ons sien jul spoedig weer.
Groete,
Frikkie
Henriette S - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlik en gaan definitief weer.
La Palma 3 se terugvoer
Beste Henriette,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te huisves. Julle is baie welkom terug. Baie dankie.
Frikkie en Tiesa
Marie B - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik. Veilig.
La Palma 3 se terugvoer
Hallo Marie,
Baie dankie dat ons jul as gaste kon hê. Ons is bly jul het dit geniet en hoop om jul spoedig weer te sien. Veilige reise.
Frikkie en Tiesa
Chantel V - Jun 2019
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie Chantel en familie. Ons was regtig bevoorreg om jul weer te huisves. Hoop om jul spoedig weer te sien.
Frikkie en Tiesa
Janine A - Apr 2019
Algehele gradering
Dis was wonderlik.
Robert F - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie geniet.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet om jul as ons gaste te hê. Sien julle spoedig weer.
Frikkie en Tiesa
Karen S - Des 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie skoon en netjies woonstel.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie Karen. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Ann-marié M - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike, privaat woonstel.
Pieter K - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar bespreek.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Frikkie en Tiesa
Anthoney V - Apr 2018
Algehele gradering
Ongelooflike ruim en netjiese eenheid.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet. Dit was baie aangenaam om jul by ons te ontvang. Hoop ons sien jul gou weer.
Frikkie en Tiesa
Vasti P - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike skoon en netjiese ervaring.
La Palma 3 se terugvoer
Hallo Vasti. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons is baie bly dat jul die ervaring geniet het en hoop om jul weer te sien.
Juanita Isabel J - Okt 2017
Algehele gradering
The place was awesome! Everything was perfect and close to the beach and shops.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons waardeer dit baie en hoop dat julle spoedig weer van ons gebruik sal maak.
Ronell B - Aug 2017
Algehele gradering
Netjiese, bekostigbare verblyf.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Anjelee V - Apr 2017
Algehele gradering
Goed geleë met alles wat jy kan nodig hê in die eenheid.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie Anjelee. Dit was vir ons n voorreg om julle hier by ons te he. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te sien.
Charmaine D - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n pragtige en netjiese woonstel om in te bly.
Pieter A - Des 2017
Algehele gradering
Was vreeslik lekker, naby aan strand.
La Palma 3 se terugvoer
Baie dankie. Ons is vreeslik bly dat jul dit geniet het. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Rick F - Feb 2017
Algehele gradering
Verblyf was nie 'n probleem nie. Die eienaar en badkamer is.
Lees meerLa Palma 3 se terugvoer
Ek is nou regtig baie jammer dat u ervaring by ons nie so aangenaam was. Ons poog daarna om almal welkom en tuis te laat voel. Normaalweg sal ek nie die gaste direk kontak maar omdat u versuim het om by die reëls van my instansie te bly deur u betaling betyds te doen was ek genoodsaak om u direk te kontak. U het my ingelig dat betaling reeds gedoen was. Ek het u nog tyd gegee en op die 4de dag van u verblyf was betaling nog steeds nie gedoen waarop ek aangedring het op bewys van betaling wat my volste reg is. U het toe op daardie dag eers 'n betaling in my rekening by LekkeSlaap gedoen wat toe eers 3 dae later aan my uitbetaal is. Ek wil u net daarop let dat LekkeSlaap nie verantwoordelik is vir die betaling van balans en dat dit slegs 'n vergunning is aan ons as eienaars dat hul dit hanteer wanneer gaste verkies om betaling daar te maak. U het duidelik ook nie my kennisgewing gelees wat ek per email aan u gestuur aangaande finale reëlings. Die reëls van my en LekkeSlaap is duidelik dat betaling op die dag van aankoms gemaak moet word voordat u sleutels kan ontvang. Ongelukkig speel ek nie polisieman om te kyk of mense voor of op die dag betaal nie, maar indien hul betaling nie inkom na aankoms nie dan sal ek moet optree soos in u geval. Ek is jammer dat u hierdie aangeleentheid hier in die forum kom openbaar maak het om my as eienaar in n slegte lig te probeer stel het nadat u self verkeerd opgetree het.
Wat die badkamer kassie aanbetref is ons bewus daarvan en ons wag vir 'n geleentheid om herstelwerk te doen.
Pg S - Des 2016
Algehele gradering
Lekker vakansie-bestemming met die perfekte ligging.
La Palma 3 se terugvoer
Hallo Pieter en gesin,
Ons waardeer dit baie en hoop dat jul die vakansie geniet het. Ons hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Vriendelike Mosselbaai groete
Frikkie en Tiesa
Wayne K - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker blyplek in veilige kompleks wat geleë is naby alle geriewe en see.
La Palma 3 se terugvoer
Hallo Wayne,
Ons is baie bly dat jul dit geniet het en sien uit daarna om jul weer in die toekoms te kan bedien.
Groete
Frikkie en Tiesa
Tanya H - Sep 2016
Algehele gradering
Lekker gebly!
Lees meer- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang