Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 3

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Die eenheid is op die grondverdieping en die kompleks het direkte toegang tot die strand. Die woonstel het nie 'n direkte see-uitsig nie, maar die woonstel is stapafstand van die strand af.

Die eenheid het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste en is ideaal vir 'n gesin met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Onbeperkte, komplimentêre WiFi is ook beskikbaar.

Daar is skuifdeure wat van die sitkamer na 'n privaat patio lei, met patio-meubels en 'n ingeboude braai.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Hierdie eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand van Diaz Beach Water World af. Daar is baie doendinge in die omgewing, insluitend bootritte, skuba- en haaihokduik, asook die wêreld se langste kabelgly oor die see by Die Punt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir La Palma 3
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9b568c4ddfba33b5810e443ad0b0e00ad7e5682513d4abf107871faf2c992ca586bd054472cb52a1a5430fc76ff3ae4ad0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang