Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma 3

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

La Palma 3 is 'n selfsorg-eenheid in Diaz-strand in Mosselbaai. Die eenheid is op die grondvloer. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Ons het nie direkte see-uitsig nie maar die woonstel is stapafstand van die strand af.

Hierdie tweeslaapkamer-eenheid het slaapplek vir tot 5 mense en is ideaal vir 'n gesin met kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed en 'n enkelbed. Gaste moet asseblief hul bad- en strandhanddoeke saambring. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Komplimentêre onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Van die sitarea deur die skuifdeur lei 'n privaat patio toegerus met buitemeubels en 'n ingeboude braai-area.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die eenheid is naby die Langeberg Mall geleë en is stapafstand vanaf Diaz Beach Water World. Die vele doendinge in die area sluit bootritte, skubaduik en haaihokduik in asook die langste ritslyn oor die see ter wêreld wat by The Point geleë is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mlungisi H
Gesin met klein kinders
5.0
Calm and relaxing. Very relaxing and a stone's throw away from the beach and restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Driaan J
5.0
Lovely and cozy beach apartment. The apartment is fully equipped and perfect for our family visit. We highly recommend this apartment f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Lizette H
Gesin met tieners
5.0
The teenager and young adults loved the fact that they could just walk to the beach. Relaxing and very calming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Louis D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly en Yolande het ons ook verwittig wanneer daar beurtkrag is. Als was in orde. Die Netflix was nie aan nie, maar gelukkig het ek my ei...
Sien meer
Feb 2024
Jacqueline C
Gesin met tieners
5.0
Heerlike woonplek, uitstekende ligging. Dit was 'n heerlike kuier. Perfek geleë en perfek toegerus.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, La Palma Villas Eenheid 3, Diazstrand, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9b568c4ddfba33b5810e443ad0b0e00ad7e5682513d4abf107871faf2c992ca586bd054472cb52a1a5430fc76ff3ae4ad0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 Beach E Blvd La Palma Villas Unit 3 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.15707959398 22.109118998051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang