Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma C12

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Mariette V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Will come again. Was great but would have liked a little more sea view, but other than that it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was naby al die besienswaardighede en winkels en ontspanningsgeriewe. Ons het 'n fantastiese tyd by La Palma C12 geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stoffel R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Behalwe die weer was dit uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tharina
La Palma C12
Dankie Stoffel. Ek waardeer.

Christo V
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Rustig. Stap afstand van die strand. Meeste van alles vir vakansie. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Caleb J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Aug 2024

Agv eie krag wat gekoop moet word, moet yskas eers koud raak en geyser warm. Lui lekker tyd gehad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmari C
Lang verblyf
3.0
Feb 2024

Uiterst teleurstellend. Ek het vir 40 jaar in hospitality gewerk en was geskok. Hierdie bespreking het 'n bitter smaak nagelaat. Met ons aankoms die middag was dit duidelik dat die woonstel nie skoon was nie, of vir lank nie gediens was nie. Ek het die vloer gevee en foto's geneem van die vuilgoed wat uit elke vertrek gekom het, en dit net nadat ons arriveer het. Toe my pa die aand gaan slaap, het hy sand in die bed gevoel. Hy het my geroep om te probeer vasstel wat aangaan. Ek het die sand en hare bymekaar gevee en vir die agent 'n foto gestuur. Haar arrogante optrede was regtig onwelkom. Sy het my probeer oortuig dat die lakens en woonstel wel skoon en sonder sand was, al het ek die foto vir haar gestuur, asof ons ons eie bed vol sand sou gooi? Net sodat my ouers wat albei 90 is nie lekker sal slaap nie? Regtig? Ek het al die WhatsApp-boodskappe met haar en ook haar stemboodskap. Sy het gesê sy weet dat daar vlekke op sommige lakens is, maar dat sy nie ander gehad het nie. Die linne het ook heelwat verskillende kleure gehad, glad nie mooi soos die foto's nie. Die skoonmaker wie die volgende dag 12 uur opgedaag het saam met haar "vriend", was ewe "don't care" oor die hele situatie en het gesê dit is nie haar probleem nie en dat sy lank laas by die woonstel was. Ons moes ons dag aanpas en tyd verloor om hierdie diens te akkommodeer, iets wat veronderstel was om gedogen te wees voor ons arriveer. Die toerusting in die woonstel is maar van power/ swak gehalte en lyk alles oud. Niks pas bymekaar nie en die hangers vir vadoeke is gebreek. Die potte in die kombuis benodig ernstige inspeksie en sommige moet vervang word. Die banke kort 'n skoonmaak en is baie ongemaklik. Die braai-area en verval die rooster, was walglik vuil. Die agent se toe vir my dat roosters by die see nie gewas word nie anders roes dit!! Sjoe! Ek het 'n hotel bestuur by die see en alles was altyd spotless skoongemaak, insluitend braai-roosters. Maar julle verwag dat ek dit self moet skrop met wat? Voordat ek kan braai. Regtig? Ek het foto's geneem daarvan. Die voëlmis op die stoep was 'n paar dae oud en daar was kakkerlakke in die kombuis en badkamer. Daar is geen aanwysings vir die TV nie. Die agent het gesê sy weet nie hoe die stelsel werk nie, maar dat sy die maintenance man sal vra om te help, want sy het 'n nuwe TV op takealot gekoop en hy het dit installeer. Hy het gekom, maar nie geweet wat aan gaan nie. Ure later het hy weer met sy jong seun terug gekom om te kyk wat aangaan.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tharina
La Palma C12
Sekere gaste kan nie tevrede gestel word nie. Skoonmakers is nie altyd reg nie, maar so ook die gaste. Die skoonmakers is terug gestuur om te gaan skoonmaak waaroor gas kla, maar sy wou hulle nie daar he nie - so ook is nuwe linne gestuur om al die beddens oor op te maak. Die is ook geweier. Die gas is 'n terugbetaling aangebied om ander verblyf wat haar tevrede sou stel te kry, maar sy wou dit ook nie aanvaar nie. Alles kan tog seker nie verkeerd wees nie? Al La Palma se vorige resensies kan gekyk word en daarvolgens kan besluite geneem word.

Anslen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Onvergeetlike verewige memories. Dit smaak soos nog 'n kyk uit vir my, sien my dalk weer vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unit A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker. Dit was lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Fantasties. Geskik vir 'n familie van 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tyrone S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

The stay was very relaxing. La Palma C12 is a lovely place to stay with access to the beach. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e87514f2ad4f94a15279bbb5757256350f19c9a9d72c3733a69cbbdc87d433b6b84aa9e587fa9f244975331cb040a411cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 73 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang