Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma C12

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dié woonstel is in Diaz Strand op die Tuin- en Walvisroete-area in 'n sekuriteitskompleks geleë. Dit is tussen Mosselbaai en Hartenbos. Dit is in 'n sekuriteitskompleks met volledige toegangsbeheer en sekuriteit.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n goed toegeruste kombuis met 'n wasmasjien, mikrogolf, stoof, oond en yskas. Die kompleks het 'n area waar wasgoed gehang kan word om droog te word. Gaste moet hul eie badhanddoeke saambring.

Van die leefarea, hoofslaapkamer en balkon is daar beperkte see-uitsigte. Jy kan luister na die branders wat breek terwyl jy in die ingeboude braai op die balkon braai. Die leefarea het 'n TV met OpenView-kanale. DStv-verbinding is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Neem asseblief kennis dat DStv Explora nie sal werk nie.

Voorafbetaalde elektrisiteit is die huurder se verantwoordelikheid.

Binne ongeveer 100 meter van die woonstel is die strand, Waterworld en 'n geriefswinkel met die Langeberg Winkelsentrum wat 1,5 km ver is. Die kompleks kyk na die see en het 'n privaat hek wat toegang tot die strand bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mariette V
5.0
Will come again. Was great but would have liked a little more sea view, but other than that it was good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Joanne A
Saam met lewensmaat
5.0
Was naby al die besienswaardighede en winkels en ontspanningsgeriewe. Ons het 'n fantastiese tyd by La Palma C12 geniet.
Jan 2024
Stoffel R
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Behalwe die weer was dit uit die boeke!
Okt 2023
Anslen D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike verewige memories. Dit smaak soos nog 'n kyk uit vir my, sien my dalk weer vinnig.
Okt 2023
Unit A
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dit was lekker kuier.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Palma C12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-strand Boulevard, Diaz-strand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22e87514f2ad4f94a15279bbb5757256350f19c9a9d72c3733a69cbbdc87d433b6b84aa9e587fa9f244975331cb040a411cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 73 5 1 5 Diaz Beach Boulevard Diaz Beach 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15728895835 22.109059308415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang