Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Flat 28

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Dalene C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse B
Lang verblyf
4.4
Des 2023

Goeie ervaring. Het baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hazel A
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jan 2024

Ontspannend by die see. Die ligging is goed. Die woonstel is baie vuil, asook die matte in die kamer. Die badkamer is oud en vuil.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Wimpie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2023

Dis nie die geld werd nie. Die verblyf is morsig, vuil en agteruit. Matte morsig vuil. Teëls is los van die mure en kan enige tyd op jou val.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Lester P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Enjoyed the stay close to the beach and malls and the complex is secure and safe. I will definitely return. I enjoyed the stay. Mossel Bay is a beautiful Town will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
La Palma Flat 28
Thank you so much Lester.

Stefan O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Het die kuier by La Palma Flat 28 baie geniet. See-uitsig was baie mooi, gemaklike loopafstand van die strand af. Sekuriteit was baie behulpsaam met aankoms.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2022

Baie lekker ligging. Uitsig pragtig. Let net op na water op trappe. Vrou het geval en enkel en rug beseer. Gerapporteer aan opsigter. Hy was maar nie baie simpatiek nie. Net gesê werkers nie opgedaag nie. Na voorval is daar waarskuwings bordjies aangebring. Geen waarskuwingborde op trappe nie. So hy inspekteer nie perseel nie. Hy bly op perseel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner H
Kort verblyf
3.0
Sep 2020

Heerlik gekuier in Mosselbaai, maar La Palma 28 is in geen toestand om aan gaste verhuur te word nie. Die webtuiste moet asb. hierdie eiendom van hulle lys verwyder: Die woonstel was vuil. Beddegoed bevlek. Blindings stukkend. Sekere ligte werk nie. Teëls op die punt om van die mure te val in stort en bo-kant stoof. Kragpunt bo-kant stoof is los en is 'n veiligheidsrisiko. Blikoopmaker en tafelplekmatjies smerig. Ekstra komberse in kas vuil. Skoonmaaktoerusting soos skoppie en besempie ontbreek. Stel goeie skoonmaak van blindings, banke, matte en tussen teëls voor en dat beddegoed vervang word voordat dit aan enige toekomstige person verhuur word.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Irma D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Mooi see-uitsig. Baie lekker gebly. Goed geleë en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
La Palma Flat 28
Dankie Irma.

Trudel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2019

Rustig. Woonstel was netjies en skoon. Alles nodig was daar. Al probleem was dat ons ons eie toiletpapier moes saambring en ons eie elektrisiteit moes koop. Dit was 'n groot ongerief.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZTI2YmViLWQzY2YtNDY5My05MWZhLTJjOTk0NWVmY2YyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 La Palma Diaz Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157339278792 22.109022438526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang