Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Flat 28

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir La Palma Flat 28
Netheid
3.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Dalene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene C

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly.

Ilse B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse B

Goeie ervaring.

Het baie lekker gebly.

Hazel A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hazel A

Ontspannend by die see.

Die ligging is goed. Die woonstel is baie vuil, asook die matte in die kamer. Die badkamer is oud en vuil.

Wimpie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wimpie S

Dis nie die geld werd nie. Die verblyf is morsig, vuil en agteruit.

Matte morsig vuil. Teëls is los van die mure en kan enige tyd op jou val.

Lester P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester P

Enjoyed the stay close to the beach and malls and the complex is secure and safe. I will definitely return.

I enjoyed the stay. Mossel Bay is a beautiful Town will definitely return.

La Palma Flat 28 se terugvoer

Thank you so much Lester.

La Palma Flat 28
Stefan O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan O

Het die kuier by La Palma Flat 28 baie geniet.

See-uitsig was baie mooi, gemaklike loopafstand van die strand af. Sekuriteit was baie behulpsaam met aankoms.

Nico M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico M

Baie lekker ligging. Uitsig pragtig.

Let net op na water op trappe. Vrou het geval en enkel en rug beseer. Gerapporteer aan opsigter. Hy was maar nie baie simpatiek nie. Net gesê werkers nie opgedaag nie. Na voorval is daar waarskuwings bordjies aangebring. Geen waarskuwingborde op trappe nie. So hy inspekteer nie perseel nie. Hy bly op perseel.

Werner H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Werner H

Heerlik gekuier in Mosselbaai, maar La Palma 28 is in geen toestand om aan gaste verhuur te word nie.

Die webtuiste moet asb. hierdie eiendom van hulle lys verwyder: Die woonstel was vuil. Beddegoed bevlek. Blindings stukkend. Sekere ligte werk nie. Teëls op die punt om van die mure te val in stort en bo-kant stoof. Kragpunt bo-kant stoof is los en is 'n veiligheidsrisiko. Blikoopmaker en tafelplekmatjies smerig. Ekstra komberse in kas vuil. Skoonmaaktoerusting soos skoppie en besempie ontbreek. Stel goeie skoonmaak van blindings, banke, matte en tussen teëls voor en dat beddegoed vervang word voordat dit aan enige toekomstige person verhuur word.

Irma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D

Mooi see-uitsig.

Baie lekker gebly. Goed geleë en baie veilig.

La Palma Flat 28 se terugvoer

Dankie Irma.

La Palma Flat 28
Trudel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudel B

Rustig.

Woonstel was netjies en skoon. Alles nodig was daar. Al probleem was dat ons ons eie toiletpapier moes saambring en ons eie elektrisiteit moes koop. Dit was 'n groot ongerief.

Elize V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Awesome.

Vanaf die bespreking tot die ontvangs was met een woord: merkwaardig. Wat jy belowe is, is wat jy kry.

La Palma Flat 28 se terugvoer

Dankie Elize.

La Palma Flat 28
Corne S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Ons het heerlik gebly en kon die asemrowende uitsig waardeer.

Ligging en uitsig is fantasties. Lynette het al ons navrae spoedig hanteer. Ons tieners kon ook maklik strand toe en terug beweeg.

Elmarie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Beautiful town and complex.

We enjoyed our stay tremendously. People were very friendly, the town is clean and the complex in mint condition. Our unit was clean and furniture in a good condition. We had everything that we needed, thank you!

Michelle G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle G

Teleurstellend.

Die plek was teleurstellend. Blindings in kamer was stukkend, mense kon in kamer insien van stoep af. Geen gordyn of blinding in badkamer. See-uitsig gehad, maar vensters was so vuil mens kon nie deur sien nie. Lig in braaikamer het nie gewerk nie.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Palma, Diaz Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmZTI2YmViLWQzY2YtNDY5My05MWZhLTJjOTk0NWVmY2YyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 La Palma Diaz Boulevard 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.157339278792 22.109022438526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang