Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Palma Villas 11

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
3.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.8
Douglas S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Excellent. Very neat place and the host is very helpful! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad. Dit is baie netjies. Dit is 'n lieflike plekkie. Ek en my gesin het veilig gevoel, sal definitief weer vakansie daar hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Die plek het net 'n deeglike skoonmaak nodig.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hazel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Aug 2024

Geen WiFi nie. Geensins geniet nie. Woonstel maak opknapwerk. Woonstel maak opknapwerk. Beddegoed en linne moet opdateer word. Stil area. Geskik as jy wil gaan rus.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Mark B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Netjies en gemaklik. Eenheid was skoon en netjies met aankoms. Het baie lekker gebly, en ook nie baie ver van die strand af nie. Goeie kommunikasie met die eienaar, en eenheid het al benodighede gehad. Ek sal miskien dalk net meer kerse in voorraad hou, indien daar moontlikhede van beurtkrag is. Maar verder was ons baie gelukkig en gemaklik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2022

'n Groot teleurstelling. Die eenheid was vuil, komberse was nie skoon, vorige gaste se seep word in die badkamerkassie opgegaar, eetgerei was vuil, alhoewel die eienaar skoon komberse, 'n nuwe pan en 'n mop gebring het nadat ek gekla het, was dit n aaklige ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Erika V
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Mei 2022

'n Baie onsmaaklike ondervinding. Die eenheid was vuil, komberse was nie skoon, vorige gaste se seep is in die badkamerkassie opgegaar, eetgerei was vuil, dit was 'n baie onsmaaklike ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Gideon
La Palma Villas 11
Ons is jammer dat die gas na al ons pogings om haar klagtes te hanteer, steeds ongelukkig is oor haar verblyf by ons eenheid aangesien ons streef daarna om goeie diens te lewer en die eenheid steeds verder te verbeter. Dankie vir hierdie terugvoer, dit help ons om nog beter te doen. Dit is altyd vir ons ook 'n onsmaaklike ervaring, as ons gaste ongelukkig is.

Marius H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Was verskriklik lekker veilig en rustig. Ons het alles geniet. Ander naweekgaste was baie luidrugtig en het baie geraas tot 03:40 in oggend. Voel dat reëls strenger toegepas moet word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jopie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Baie lekker gebly. Sal net die bed en die eetgerei opdateer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2021

Baie lekker plek. By die strand. Lekker om daar te by, net dak-fans se toue langer maak, verder netjies. Kan maar koffie en tee, ens. uitsit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Gideon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-boulevard Oos, La Palma Villas 11, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWp1vjlauzd7fhs5rMeMZrNw2OCo3us4rcTs1WwBgotAcCHZPQ7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 5 mense 12 5 1 4 Beach Boulevard East 11 La Palma Villas 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.157453155368 22.109081232628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang